24/09/2026
Julle wat my al lank volg, weet van Flaming Ace. Hy is baie siek. Die veeartse probeer al vir weke om agter die kap van die byl te kom oor wat hom makeer. Môre neem ek hom vir 'n scan want 'n knop het aan sy, sy verskyn. Ek vermoed hy het kanker. Hy het baie gewig verloor en het geen eetlus. Ek moet binnekort die hartseerste besluit neem om hom te laat gaan. Dink asb aan ons.