Tippie Toes

Tippie Toes Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tippie Toes, Kennel, Modelpark, Emalahleni.

25/12/2020

Geseende Kersfees aan al my kliente....hopelik hoor ek meer van
julle in 2021...... mag die Here jul Seen en Spaar vir nog baie jare....Geseende dag vir julle

19/12/2019

Ek wil net baie dankie sê vir al my kliente wat my ondersteun het deur die jaar.....Geseende Kersfees en n Voorspoedige Nuwe jaar vir julle...

03/04/2019

Middag aan al my kliente.....ek sal geen hondtjies vat vanaf 18 April tot 20 Mei nie.....vat bietjie vakansie

13/02/2019

More more aan al my kliente.....ek wil net onder jul aandag bring dat ek nogsteeds na hondtjies kyk deur die jaar...😍 en dat ek in desember mense sal akkomodeer tot VOOR Kersfees...ek sluit van 24 desember tot na nuwe jaar.....kontak my gerus

05/02/2019

Ek wil net hoor hoe gaan dit met al my kliente......julle is so stil......as jul beoog om weg te gaan vir die naweek Valentynsdag
Kontak my gerus......

26/12/2018

Goeie middag mense....ek wil jul net meedeel dat ek weens persoonlike redes nie meer DESEMBER maande na jul woefies sal kan kyk nie maar wel nogsteeds deur die jaar.........n Voorspoedige nuwe jaar vir almal

Baie dankie aan almal wat gehelp uit kyk het om Buddy te kry.....hy is  nie meer met ons nie......iemand het hom doodger...
16/12/2018

Baie dankie aan almal wat gehelp uit kyk het om Buddy te kry.....hy is nie meer met ons nie......iemand het hom doodgery in klipfontein....ek het so lief geraak vir jou in die 10 dae wat jy by my was,jammer ek het jou weg gegee maar ek het gedink jou nuwe huis gaan lekker wees en jy gaan gelukkig wees.... as ons net vroeer
geweet het jy het weggeloop dan kon ons jou dalk gekry het....Rus in Vrede Buddy.........

My naam is Buddy en ek het weggeraak in Grosvenor straat......my pappa(Kobus) is bereid om te betaal om my terug te kry....
15/12/2018

My naam is Buddy en ek het weggeraak in Grosvenor straat......my pappa(Kobus) is bereid om te betaal om my terug te kry.......sy hart is baie seer want hy weet nie of ek veilig is of dwaal ek dalk nog rond opsoek na hom nie....asb mense share na almal wat hul ken asb
Kontak nrs
0798506115
0716827332

13/12/2018

My kontaknr is foutief op my vorige post ivm Buddy.....Loraine 0716827332 en
Kobus
0798506115

Hierdie pragtige Jack Russel sy naam is Buddy het verlore geraak in Grosvenor straat indien iemand hom dalk sien of opge...
13/12/2018

Hierdie pragtige Jack Russel sy naam is Buddy het verlore geraak in Grosvenor straat indien iemand hom dalk sien of opgetel het laat weet my asb by 0716827333 of die eienaar Kobus by 0798506115.....groot asb wees op die uitkyk vir hom

Address

Modelpark
EMalahleni
1034

Telephone

+27716827332

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tippie Toes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tippie Toes:

Share

Category