Avontuur Veterinary Services

Avontuur Veterinary Services We render small animal, production animal, equine and wildlife veterinary services.

Moet honde bene eet? 🦴 Die kort en eenvoudige antwoord is NEE. Dit is β€˜n mite dat honde bene moet kou/eet. Alhoewel hond...
09/08/2026

Moet honde bene eet? 🦴

Die kort en eenvoudige antwoord is NEE.

Dit is β€˜n mite dat honde bene moet kou/eet. Alhoewel honde graag bene wΓ­l kou, hou bene groot gesondheidsrisiko’s in.

🦴 Bene kan tande breek en die mond beseer
🦴 Honde kan aan bene verstik
🦴 Bene kan die maag en ingewande beseer
🦴 Bene kan in die maag vas sit
🦴 Bene kan obstruksies in die ingewande veroorsaak
🦴 Rou bene kan besmet wees met patogene

In diΓ© geval het hope bene in die pasiΓ«nt se maag en ingewande vas gesit wat op die ou end tot haar dood gelei het.

Daar is baie alternatiewe, veilige produkte wat jy vir Wagter kan gee om aan te kou.
Kontak of besoek ons gerus om meer uit te vind.

07/08/2026

Susan (ja, dis haar regte naamπŸ€“) is dalk nie een van ons mooiste ooie nie, maar beslis een van ons spesiaalste.
Avontuur is onlangs geseΓ«n met β€˜n lam van Susan. πŸ‘

07/08/2026
𝐊𝐨𝐦 𝐰𝐞𝐞𝐬 𝐝𝐞𝐞π₯ 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐒𝐞 𝐀-𝐬𝐩𝐚𝐧! πŸ•πŸˆπŸ„πŸ“πŸŽπŸ‘πŸ–πŸƒπŸStuur jou CV en 'n kort motiveringsbrief aan sanlie@avontuurvet.co.za.
12/07/2026

𝐊𝐨𝐦 𝐰𝐞𝐞𝐬 𝐝𝐞𝐞π₯ 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐒𝐞 𝐀-𝐬𝐩𝐚𝐧! πŸ•πŸˆπŸ„πŸ“πŸŽπŸ‘πŸ–πŸƒπŸ

Stuur jou CV en 'n kort motiveringsbrief aan [email protected].

Dis β€˜n Saterdag-glimlag! 😁
04/07/2026

Dis β€˜n Saterdag-glimlag! 😁

Address

14B Reidstreet
Zeerust
2865

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avontuur Veterinary Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Avontuur Veterinary Services:

Shortcuts

Share

Category