14/10/2026
ππΎ HIEP HIEP HOERA, LIEWE JESSIE! πΎπ
Vandag vier ons die 11de verjaarsdag van ons pragtige Jessie die Maltese! π₯³ππ
Jou mensemamma het vir jou βn groot papegaai-speelding by ons kom koop, en kyk net hoe baie geniet jy dit! π¦π Baie dankie aan jou mamma dat sy hierdie oulike video met ons gedeel het. Dit maak ons harte sommer warm om te sien hoe gelukkig jy met jou nuwe speelding is! π₯Ήβ€οΈ
Mag jou spesiale dag gevul wees met hope liefde, lekker bederfies, stertswaai en natuurlik nog baie speeltyd met jou gunsteling papegaai! ππ¦πΆ
Baie geluk met jou 11de verjaarsdag, liewe Jessie! ππ Jy is beslis βn baie spesiale meisiekind! π
Liefde en natneus-soentjies van al jou maatjies by Yzerfontein Dierekliniek πΎβ€οΈ