Wolmaransstad Dierekliniek

Wolmaransstad Dierekliniek Wolmaransstad Dierekliniek is 'n gemengde praktyk waar omsien na u troeteldiere en ook hoë gehalte kuddegesondheids dienste lewer. Praktyk - 0794064339

Kontak ons gerus vir enige navrae of om ‘n afspraak te maak. Wolmaransstad Dierekliniek is 'n gemengde praktyk waar ons omsien na u troeteldiere en kuddegesondheid dienste lewer met baie passie.

📍60 Leask straat, Wolmaransstad☎️079 406 4339
07/09/2026

📍60 Leask straat, Wolmaransstad
☎️079 406 4339

02/09/2026

Spring into wellness with VetsBrands!🌷

Enter for your chance to WIN a R2,000 VetsBrands voucher! 🎉

Treat your furry friend to the best in pet care, nutrition and wellness this spring.

To enter, simply complete the form below:

https://forms.gle/RoRKz5c8fGtaRyEAA

👉Like
🐶Share
❤️Enter!

Competition closes on Monday, 14 September 2026.

The winner will be announced on Wednesday, 16 September 2026.

T’s&C’s Apply.

Miekie & Goose – ons assistente hard aan die werk! Hierdie twee is altyd reg om ’n handjie by te sit wanneer dit by buit...
02/09/2026

Miekie & Goose – ons assistente hard aan die werk!
Hierdie twee is altyd reg om ’n handjie by te sit wanneer dit by buitewerk kom! 😄

Kontak ons gerus vir enige hulp of raad om jou kudde in die beste moontlike kondisie te hou. 🐄🐮🐂

📞 0794064339

Ons help graag met kleinvee!🐏🐐Het jou skaap, bok of ander kleinvee ’n bietjie ekstra sorg nodig? Kontak ons gerus. 🩺  📲0...
01/09/2026

Ons help graag met kleinvee!🐏🐐

Het jou skaap, bok of ander kleinvee ’n bietjie ekstra sorg nodig? Kontak ons gerus. 🩺


📲0794064339

Het jy geweet? 🐴Ons behandel nie net klein diere by ons kliniek nie!Ons bied ook sorg vir perde — van algemene ondersoek...
28/08/2026

Het jy geweet? 🐴
Ons behandel nie net klein diere by ons kliniek nie!
Ons bied ook sorg vir perde — van algemene ondersoeke en inentings tot behandeling en prosedures. 🐎🩺

📍60 Leask straat, Wolmaransstad
☎️0794064339

Kom loer na ons nuwe honde-waterkrippe💧Stewig, prakties en perfek om seker te maak ons viervoetige vriende het altyd toe...
26/08/2026

Kom loer na ons nuwe honde-waterkrippe💧

Stewig, prakties en perfek om seker te maak ons viervoetige vriende het altyd toegang tot vars water.🐾

Want ’n gelukkige hond is ’n gehidreerde hond! 🐕

📍Wolmaransstad Dierekliniek
☎️079 406 4339

25/08/2026

Met ’n bietjie hulp en baie geduld het ons hierdie boerbok-ooi gehelp met ’n moeilike lamproses.Sy en haar klein lammetjie is veilig deur die proses.🤎

Kontak ons gerus vir enige kleinvee-dienste.🐐
0794064339

🐄 Dragtigheidsondersoeke in die veld🩺Dr. Rachie besig om dragtighede by die beeste te bevestig. 🌱’n Gesonde kudde begin ...
24/08/2026

🐄 Dragtigheidsondersoeke in die veld

🩺Dr. Rachie besig om dragtighede by die beeste te bevestig.
🌱’n Gesonde kudde begin met goeie bestuur en gereelde sorg.

☎️Kontak ons gerus vir enige beeswerk
0794064339

24/08/2026

Address

60 Leask Street
Wolmaransstad
2630

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wolmaransstad Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category