Paws, Claws, Wings and Things House and Pet Sitting Tulbagh

Paws, Claws, Wings and Things House and Pet Sitting Tulbagh I am a mature reliable and very responsible pet lover. I am available to care for your home and pets. I’m available for short, long term or pop in house sitting.

I will take good care of your furry friends, reptiles, home, garden and plants. look after any pets at your home with home or go and feed daily your pets

Ek petsit op n plaas net buite kant Wolseley die naweek van 10 April. Ek kyk na die 3 woefsters. Bella, klein bruin hond...
10/04/2026

Ek petsit op n plaas net buite kant Wolseley die naweek van 10 April. Ek kyk na die 3 woefsters. Bella, klein bruin hondjie my dadelik herken toe ek instap. Sys baie inkennig en toe haar mense dit waarneem was hulle baie happy. Vrou my dadelik gesê dis wonderlik en was sommer gou te vrede toe sy dit sien Ek was 3 maande laas hier. Eienaar was nie tuis toe ek hier kom nie, was my 1 ste petsit toe hier, so hulle sien en ontmoed my nou vandag vir 1ste maal. Hulle my nr by iemand gekry by wie al n paar maal gepetsit het. Hulle sê hulle net mooi dinge gehoor van my en was gerus om my hier te kon he sonder dat hulle my even ontmoed het. Eks baie oor my naam. Jou naam loop jou voor uit en eks baie gelukkig om by goeie kliente op te eindig ook. Ek haar gese, Diere weet wie hou van hulle en wie nie. Hiers nou goeie bewys.. Die mense moet more by n troue wees naby Robertson en my dadelik gekontak weer. Ek was 6 weke uit aksie want ekt n groot rug operasie gehad.. Hulle wou my laas naweek ook gehad het maar ek moes toe reeds by iemand gaan petsit het in Tulbagh.. My dogter en my man my gehelp insettle daar. Ekt gister gegaan vir my 6 weke op volg ondersoek en dokter my fit verklaar maar self motor bestuur moet nog eers n rukkie wag. Ek mag nog nie self bestuur nie so die dame my in Tulbagh gaan haal.. My man sal my na die petsit kom op tel hier.. Ek hoop om volgende petsit motor te kan bestuur waar ek benodig gaan word.. Ek moet volgende maand igv naby Tulbagh op n plaas te gaan petsit.. My rug is reeds baie beter en glad nie styf nie.. Ek moet nou net moed bymekaar skraap en self agter n stuur wiel in skuif as my 3 maande om is. Ek het gelukkig baie vriende wat bereid is om my te neem waar ek ookal moet gaan huidiglik.. Ek kan myself al versorg en diere ook. Ek mag net nie swaar goed op tel vereers nie. So eks beskikbaar waar enige persoon my benodig. Kontak my gerus hier op message of skakel my of sms my op 072 084 0411 en ek gee my whatsup nr. Bespreek my net lank voor die tyd want mense is snoep agter my en bly aan die gang met petsit. - Van Schalkwyk Christa

Ek petsit die lang naweek - - 2de tot 6de April -na die woefster en hasie iewers in ons Witzenberg distrik. Ek die hasie...
03/04/2026

Ek petsit die lang naweek - - 2de tot 6de April -na die woefster en hasie iewers in ons Witzenberg distrik. Ek die hasie n treat van appel en komkommer gegee.. Hy love dit. Sou graag die hok op grasperk wou sit op gras maar dit reen by ons. So bly daar oor, ook vir die boere, damme vol kan kom. Dit was baie warm van Februarie tot nou.. Hitte golf beleef van oor 40grade. - Van Schalkwyk Christa -

Van vandag 26ste Januarie tot 10de Februarie-2026- kyk ek na die 2 honde kinders iewers op n plaas naby Tulbagh. Hulle m...
26/01/2026

Van vandag 26ste Januarie tot 10de Februarie-2026- kyk ek na die 2 honde kinders iewers op n plaas naby Tulbagh. Hulle mense bietjie gaan reis vir besigheid. Hulle my dadelik aanvaar toe ek stil hou en ingestap het, het hulle dadelik na my aangehardloop gekom al stert swaaiend. Dit my dadelik gerus gestel en hulle eienaars ook. Dis warm in die Witzenberg area en ons bly maar binneshuis agv die hitte.. Laat middag snacks vir hulle gegee na hulle bietjie geslaap het. - Van Schalkwyk Christa -

Van 11de Januarie tot 21 Januarie kyk ek na die pragtige duitse herdeshond in Witzenberg area, iewers in Wolseley. Baie ...
12/01/2026

Van 11de Januarie tot 21 Januarie kyk ek na die pragtige duitse herdeshond in Witzenberg area, iewers in Wolseley. Baie liefdevol en sag geaarde woefster . Haar mense bietjie see se kant toe.. Heerlike weer nou om by see te wees.. Ek doen oorslaap, inslaap sakie by mense se huis soos nou.. My man kyk na diere van vakansieganger wat diere nie kon saam neem waar hulle gaan nie by ons aan huis.. Ook doen hy tuin nat maak soggens en saans by mense.. Ook versorg hy honde en hoenders by n ander gesin ook nou. Ons kry heerlike free ranch eiers in die tyd. Eks so dankbaar daar voor.. My man berei ook kosse vir hoenders voor, bv rasper wortels en appels ens wat mense in sakkies gegee het om hoenders te voer by hulle hoender voer, pitte, ook op mense se opdragte. Hy meng in n bak en vat saam as hy hulle gaan versorg.. Kontak my gerus, bel my by 072 084 0411 en ons vat dit van daar asb.. Die nr het NIE n whatsup nie. Ek sal my whatsup nr gee as u my kontak asb.. - Van Schalkwyk Christa

Van 3de Januarie 2026 tot 10 Januarie 2026 pas ek die 2 woefsters by hulle aan huis op in Tulbagh se area. Die eienaars ...
04/01/2026

Van 3de Januarie 2026 tot 10 Januarie 2026 pas ek die 2 woefsters by hulle aan huis op in Tulbagh se area. Die eienaars is bietjie see toe. So tussen die tuin se nat maak, poelas se op tel in die groot erf hou hulle my besig. Hulle my gul ontvang.. Ken my sedert 2021 af waar ek deur die jaar by tye kom pet en house sitying kom doen.. Nugget smile, tande wys met lippe op want hy weet na foto sessy kry hy n snack. So dierbare hond.. D**k hys n X tussen n Labrador en husky.. Zee, wit honde kind is n opregte husky.. Hy kry baie warm in somer maar gelukkig vir hom is daar n aircon in kombuis waar hulle op teel vloer kom le daai tye.. Ek last hulle 10h00/ 11h00 uur in soggens. Baie gehoorsame diere, Saans le hulle, een in kombuis binneshuis se deur, een voor my kamer by deur.. Duidelik wys hulle, hulle is daar om my te kom beskerm. As ek buite tuin nat maak is hulle al om my.. Gee my berusting. Want die tye wat ons nou in lewe is hulle my ie en ore. As jy n wapen het en iets gebeur en hulle begin grom if bkaf, gee dit die reg om jouself te beskerm. Skxxt hom net van voor want oo. Blik wat hy weg draai en jy piets is jou lewe nie meer ingevaar nie. Jy kan groot probleme dan he. Jy mag hom nie skxxt van agter nie. Die Wet op Waoen besit is so geskrywe dit beskerm die misdadigers en nie ons nie.. Beter jy honde het ook.. In jou erf en klein enetjie binnes huis. Hys jou oe en ore. Ek verkies diere bo mense.. Hulle gee my groot vreugte.. By tye mis ek my diere wat ek petsit.. N mens kan nie help maar jy vorm n bond met hulle. As ek by my huis kom, 1ste week dan mis ek my petsit diere. Elkeen het sy eie manier om te wys hys lief vir jou. As jy daai bond het, koneksie het met jou diere of petsitting diere het, sal hulle jou groot vreugte gee, besorg.. Ek kan my self eens in d**k om sonder n woefster of katjie te wees.. Foeitog as ek tuis kom na n petsitting sakie is hulle baie bly.. Le amper bo op my in bed. 🐢, Van Schalkwyk Christa 🐢

To each and every one that use my serve this year, Thank you for trusting me with your house and animals.. All i can say...
31/12/2025

To each and every one that use my serve this year, Thank you for trusting me with your house and animals.. All i can say is, Thank you 🙏 Van Schalkwyk Christa 🌹

Die woefster kyk ons na van kersfees ook tot 5de/6de Januarie 2026. Sy so mooi skoon gebad en gaar pels so lekker sag. S...
29/12/2025

Die woefster kyk ons na van kersfees ook tot 5de/6de Januarie 2026. Sy so mooi skoon gebad en gaar pels so lekker sag. Syt n pragtige aardheid. Kom ook kla met skaaphond en ons huis hond en kat.. Sy en skaap hond kom ook oor groot dae gereeld na ons huis. Eks so bly hulle is almal happy by ons. Dis net verskriklik warm in ons Witzenberg area daar om hou ek hulle binne van 10h00. Laat hulle almal vroeg uit. By die aircon in my kamer le hulle op teel vloer wayt dit ook daagliks maak vir hulle. Pensies is by tye plat op teel vloer. Hulle eet dan ook by 08h00 en weer 20h00. Ek gee beeno beskuitjies en rooiworsies vir n treat.. Hulle kry ook Woef se blik honde kos wat ek af wissel met hulle honde pellets. Ek het ook oorskiet woldspie gehad wat ek gegee het gisteraand. So hulle word goed bedef by ons. As u ooit n breek soek en soek n goeie huis na u diere kind te kyk, ons is u antwoord. As ek uit slaap petsitting haan doen neem my man by my oor. Hy doen ook tuine wat hy natmask, versorg by n ander huis versorging van honde en hoenders.. Hy rasper wortel appel bymekaar en gee die by kosse vir hoenders soos hulle eienaar gevra het. Hy berei saans kosse voor vir hoenders en sit in roomys bak dit. More oggend gaan gee hy dit as hy honde van mense dan gaan versorg, voer. U diere en huis is veilig in ons hande. Kontak my gerus as u diere versorger soek of u honde diere kinders na ons wil bring. U sal vind wat ons vra is baie billik. - Van Schalkwyk Christa

Van vandag 22 Desember tot 27 Desember kyk ek na die pragtige woefster hier iewers in Wolseley se dorps gebied. Hys nog ...
22/12/2025

Van vandag 22 Desember tot 27 Desember kyk ek na die pragtige woefster hier iewers in Wolseley se dorps gebied. Hys nog baie jonk. Om van sy energie ontslae te raak, speel ek die bal gooi sakie wat hy baie geniet ook. Dit was bitter warm vandag in ons Witzenberg kontrei so moes wag die son bietjie sy byt verloor 🙃 By my aan huis in Tulbagh kyk ons ook na mense se diere wat reeds op vakansie gegaan het.. My man, Gerhard, maak ook tuin nat by mense se huis of versorg ook diere net op daaglikse basis.. Sit ligte aan en af, voer hoenders, voels, hase en honde ook. Ek doen die uit slaap sakie waar mense my benodig. Ek het my eie vervoer en ry sover as Kaapstad en sy voorstede toe.. My prys is baie billik teenoor baie van die STAD se mense wat se pryse buiten sporig hoog is. Daarom dat mense van daar my vra om 100km te ry na hulle toe.. Hulle gee petrolgeldjie wat ons volgends die kilometers uit werk.. Ek gooi vol by ons huis, gooi vol as daar kom en wys strokie. Eks n baie eerlike mens daarom wat mense my oor en oor vra. Ek en my man gebruik geen drank of rook ook nie.. U huis kry u weer terug soos u dit in my hande gesit het.. Kontrak my gerus by 072 084 0411 en ons vat dit van daar. Mooi week aan almal - Van Schalkwyk Christa - .

Van 12 de Desember 2025 tot 3de Januarie 2026 kyk ons na Bella by ons aan huis.. Sy kom al vir n paar jaar na ons toe as...
14/12/2025

Van 12 de Desember 2025 tot 3de Januarie 2026 kyk ons na Bella by ons aan huis.. Sy kom al vir n paar jaar na ons toe as haar mense vakansie vat by die see.. Daar is plekkie wat nie diere toe laat nie en ons kyk dan na die outjies.. Syt n baie sagte geaardheid.. Nog nooit enige probleme gegee nie. As ek nou begin met uit slaap versorg my man Gerhard die mense se diere kinders by ons aan huis. Bella volg my man ook orals waar hy buite tuin nat maak ens. Glo hulle 2 het ook oor die jare n spesiale band gevorm. Gerhard sal mense se tuin ook gaan nat maak oor die groot dae en ook diere kos gee daagliks soos honde, hoenders, duiwe, hase ens.. Ek doen die uit slaap sakie waar ek ook al benodig word. Ek het my eue vervoer. Doen petsitting sover as Kaapstad in voorstede ook. Ek begin 20 Desember tot 2 Januarie in Wolseley en van 3 Januarie 10 Januarie wat ek reeds maande voor uit gevra is al in Tulbagh se omgewing. Enige iemand wat my na 13 Januarie benodig, kontak my by 072 084 0411 op whatsup en ons vat dit van daar.. - : Van Schalkwyk Christa -

Van vandag 9de de Desember tot 11de Desember kyk ek na die 3 liefde volle lyfies in Wolseley distrik. Hulle mense is na ...
09/12/2025

Van vandag 9de de Desember tot 11de Desember kyk ek na die 3 liefde volle lyfies in Wolseley distrik. Hulle mense is na hulle klein kinders toe vir n kort kuiertjie. Die woefsters gee my soveel liefde. Hulle ken my so goed al dat as my motor stop blaf hulle togte opgewonde en ontvang my met stert waai en geskuur teen my, kan nie wag ek hulle vryfie gee nie. Hoe kan mens nie lief wees vir honde en diere kinders nie.. Dis die reinste liefde, opregste liefde ooit wat jy maar net vrylik van hulle ontvang..Die son het so lekker geskyn vandag daarom chill hulle bietjie buite op due grasperk.. Oor middag ete het hulle saam my kom rus voor die waaier.. Raak maar goed warm by ons geweste, Witzenberg area.. Kontant my gerus op my foon of whatsup my 072 084 0411 en ons vat dit vandaar.. Ek slaap uit en ons neem honde ook in by ons aan huis. Kom kuier jy in ons distrik, kom laai hulle gerus by ons af soos so baie doen. Na die naweek, op pad huistoe, kom tel hulle gerus weer op.. Baie plekke laat nie diere toe nie en by ons aan huis loop hulle vrylik in en uit.. Geen hokke nie. By ons aan huis behandel ons hulle soos by jou huis. My man Gerhard kan u diere kom kos gee by u huis ook sou u verkies hy net kom soggens en saans, hy versorg dan katte, honde, hoenders, eende, voels, duiwe kyk hulle kos en water het.. Sit hulle saans in huis en more oggend gaan voer hy hulle en laat hulle weer uit en maak u tuin en plante nat ook intussen.ens ens op daaglikse basis. Ek doen weer oorslaap, uit slaap sakie waar ek ookal benodig word 👍 Van Schalkwyk Christa

Gewrig pyne in honde, veral in heupe.
08/12/2025

Gewrig pyne in honde, veral in heupe.

Address

Tulbagh, Wolseley And Ceres Or Else Where
Witzenberg

Telephone

+27720840411

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paws, Claws, Wings and Things House and Pet Sitting Tulbagh posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category