04/09/2026
🌸🐾 ’n Heerlike Lenteweek by D-Tail Dog Parlour! 🐾🌸
Lente is hier… en ons harige maatjies was reg om dit te vier! 🌷☀️
Kyk net na ’n paar van ons pragtige kliëntjies wat bietjie opgejazz is vir die nuwe seisoen! 😍🐶🌺
Van mooi versorgde pelsies tot kleurvolle blommekranse — elkeen lyk sommer ekstra spesiaal! 💕✨
Kom geniet saam met ons ’n heerlike somer by D-Tail Dog Parlour, waar elke hondjie met baie liefde, sorg en ’n bietjie ekstra bederf behandel word. 🛁✂️🐾
🌸 Happy Spring, furry friends! 🌸
Mag julle somer vol sonskyn, stertswaaie en baie lekker bederf wees! 🥰🐾
D-Tail Dog Parlour – waar elke hondjie ’n sterretjie is! ⭐🐶❤️
Love blooms here. 🌸🌺 Live life in full bloom. ☀️ 🌺 🌹