Leala Border-Collies

Leala Border-Collies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Leala Border-Collies, Pet service, Wellington.

Beautiful Luca. Jy is ‘n hartedief ❤️
08/08/2022

Beautiful Luca. Jy is ‘n hartedief ❤️

01/08/2022

Lezell, julle seuntjie is to mooi vir woorde! Hy is binnekort in julle arms. 🐶🥰💕

Mooiste Abby is tuis soos ‘n muis by haar nuwe gesin. Geniet haar, Danica 🥰
01/08/2022

Mooiste Abby is tuis soos ‘n muis by haar nuwe gesin. Geniet haar, Danica 🥰

❤🎵 You've got a friend in me 🎵❤
28/07/2022

❤🎵 You've got a friend in me 🎵❤

Lady is dolgelukkig by haar nuwe eienaars in Wellington. Is sy nie te lief nie ❤
28/07/2022

Lady is dolgelukkig by haar nuwe eienaars in Wellington. Is sy nie te lief nie ❤

Ons wag geduldig vir ons nuwe mense. ❤❤
24/07/2022

Ons wag geduldig vir ons nuwe mense. ❤❤

Sweet little Willow is settling in very well with her new family. ❤
24/07/2022

Sweet little Willow is settling in very well with her new family. ❤

En kyk hoe lyk Freya en Koda nou! 😍 Die mooiste 2 sussies. Xx
18/07/2022

En kyk hoe lyk Freya en Koda nou! 😍 Die mooiste 2 sussies. Xx

Wie onthou vir kleine Koda en Freya in die namakwalandse blommetjies? 😍
18/07/2022

Wie onthou vir kleine Koda en Freya in die namakwalandse blommetjies? 😍

Hierdie 4 pragtige tefies wag vir hulle nuwe huise. Hulle is 8 weke oud. Al 4 is bruin. Kontak my gerus vir meer inligti...
18/07/2022

Hierdie 4 pragtige tefies wag vir hulle nuwe huise. Hulle is 8 weke oud. Al 4 is bruin. Kontak my gerus vir meer inligting. ❤️

2 x tefies beskikbaar. Reuntjie regs onder is reeds geneem. Almal sjokolade bruin. Jy kry nie ouliker as dít nie ☺️… Kon...
14/07/2022

2 x tefies beskikbaar. Reuntjie regs onder is reeds geneem. Almal sjokolade bruin. Jy kry nie ouliker as dít nie ☺️… Kontak my gerus vir meer inligting.

4 x tefies beskikbaar. Almal sjokolade bruin. Jy kry nie ouliker as dít nie ☺️… Kontak my gerus vir meer inligting. Verv...
14/07/2022

4 x tefies beskikbaar. Almal sjokolade bruin. Jy kry nie ouliker as dít nie ☺️… Kontak my gerus vir meer inligting. Vervoer beskikbaar tot in PE/PTA/JHB.

Address

Wellington
7655

Telephone

27832563914

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leala Border-Collies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category