Blessings Animal Shelter

Blessings Animal Shelter Animal Shelter where our main aim is to protect all animals with the assistance of the community.

Praying for you Rochelle🩷
09/06/2026

Praying for you Rochelle🩷

🐾 Ons ‘n oproep ontvang van ‘n bekommerde persoon in die gemeenskap oor ‘n hondjie wat vasgesit het in die Devils Fork. ...
06/06/2026

🐾 Ons ‘n oproep ontvang van ‘n bekommerde persoon in die gemeenskap oor ‘n hondjie wat vasgesit het in die Devils Fork. Hy was in ‘n baie benoude situasie en kon nie self uitkom nie.

Benjamin het dadelik gereageer en gegaan om hom te help. Gelukkig kon hy veilig uitgehaal word en is hy nou veilig by ons. ❤️

Hy geniet nou ‘n warm bedjie, lekker kos en baie liefde terwyl hy herstel van sy groot avontuur.

Baie dankie aan elke persoon wat omgee en uitreik wanneer ‘n dier in nood is 🐾 saam maak ons regtig ‘n verskil. 🐶✨

06/06/2026

✨ Ontmoet vir Daisy ✨

Daisy se storie begin nie mooi nie… sy was “per ongeluk” met ’n baksteen gegooi. 💔 Ons het haar dadelik verwyder uit die situasie en haar reguit veearts toe gevat. Haar beentjie was gekraak, maar hierdie klein meisie het ongelooflik mooi herstel. 🐾

Vandag is Daisy deel van ons verwelkomingskomitee by Blessings Animal Shelter en sy groet almal wat deur die hek stap met ’n stert wat swaai en ’n hart vol liefde. 🤍

Sy is versot op kinders en gaan altyd eerste vir drukkies, aandag en soentjies. Vir ’n hondjie wat soveel trauma moes deurmaak, is Daisy ongelooflik liefdevol en saggeaard. Sy wys elke dag vir ons dat liefde en vriendelikheid selfs die seerste hartjies kan genees. 🐶✨

Ons is so trots op hoe ver sy gekom het. 🌸

Kom ondersteun Blessings se Golfdag!! Adverteer jou besig op n gatjie vir slegs R1 000! Kontak Tilda! Kom ons help die d...
05/06/2026

Kom ondersteun Blessings se Golfdag!! Adverteer jou besig op n gatjie vir slegs R1 000! Kontak Tilda! Kom ons help die diere! Ons plan is om rooiligte in hokke te sit vir die koue winteraande!

Dankie Elmarie vir die kos skenking ons waardeer dit🤗🐶
04/06/2026

Dankie Elmarie vir die kos skenking ons waardeer dit🤗🐶

Dankie anoniem vir die skenking ons waardeer dit🤗
04/06/2026

Dankie anoniem vir die skenking ons waardeer dit🤗

Dankie Melodie Van Biljon vir die skening van die spesiale kombersies,gaan verseker help in die koue🤗🐶
04/06/2026

Dankie Melodie Van Biljon vir die skening van die spesiale kombersies,gaan verseker help in die koue🤗🐶

Dankie Maria Napier vir die bederf vir ons diere kids🤗
04/06/2026

Dankie Maria Napier vir die bederf vir ons diere kids🤗

03/06/2026
Thank you!
01/06/2026

Thank you!

Address

5 Alma Road
Welkom
9459

Telephone

+27714034876

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blessings Animal Shelter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category