M & R Dierekliniek

M & R Dierekliniek M&R dierekliniek is daarop gefokus om kwaliteit diens te lewer vir jou en jou beste vriend.

Kontak ons gerus vir enige navrae of vir besprekings, afsprake en 'n volledige oorsig van wat ons u alles kan bied.

Daar is beperkte spasie, maak spoedig gebruik van hierdie geleentheid 😁
30/01/2026

Daar is beperkte spasie, maak spoedig gebruik van hierdie geleentheid 😁

Onthou asb om te RSVP voor 7 Februarie 🌼
28/01/2026

Onthou asb om te RSVP voor 7 Februarie 🌼

RSVP asb teen 7 Februarie 🌼
19/01/2026

RSVP asb teen 7 Februarie 🌼

16/01/2026
Dagboek solank dié datum 🐂🐮
15/01/2026

Dagboek solank dié datum 🐂🐮

13/01/2026

Die nuwe jaar het aangebreek en in ‘n onlangse persverklaring het die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie elke produsent ‘n voorspoedige 2026 toegewens. ‘n Nuwe jaar, lui die skrywe, beteken ook dikwels nuwe dinge, maar ongelukkig sit ons aan die begin van die jaar steeds met bek-en-klouseer (BEK) wat oorgespoel het vanaf verlede jaar.

‘n Groot deel van die situasie rondom BEK is nog dieselfde. Die siekte versprei steeds soos ‘n veldbrand en ons is steeds sonder entstof. Die Ministeriële Taakspan oor Dieresiektes hou steeds vergaderings en maak planne, wat nie met die bedryf gedeel word nie.

Lees die volledige persverklaring op die AgriOrbit-webtuiste: https://agriorbit.com/bek-wat-is-nuut/

National RPO / Nasionale RPO RMIS - Red Meat Industry Services Red Meat Abattoir Association SA Feedlot Association

31/12/2025

❗Onthou asb julle troeteldiere se kalmeermiddels vir die vuurwerke. Die praktyk is vandag van 9uur tot 12h00 oop❗

Graag wil ons aan al ons getroue kliënte en oulike pasiënte ‘n geseënde Kersfees toewens. Mag u met blydskap en dankbaar...
25/12/2025

Graag wil ons aan al ons getroue kliënte en oulike pasiënte ‘n geseënde Kersfees toewens. Mag u met blydskap en dankbaarheid die feestyd in gaan.

We would like to wish all our loyal clients and special patients a blessed Christmas. May you enter this holiday season with gratitude and lots of love.

May your days be merry & bright. And may your spirit always be light. Enjoy the wonder that surrounds you this time of year. Happy Holidays!🎄

18/12/2025

Address

Cnr Of Botha & Van Der Lingen Str
Vrede
9835

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when M & R Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share