08/09/2021
Hondsdolheid (Rabies) gevalle het drasties toegeneem in die laaste 2 maande.
Die 28ste September is “World Rabies Day”
Daarom vir SEPTEMBER… Hondsdolheid (Rabies) inentings teen slegs R50 per dier.
Skakel 072 100 5177 vir ñ afspraak.