Peekaboo Doggy Daycare

Call Directions Contact the business

Peekaboo Doggy Daycare *Small dogs
*Daycare or sleepover/long term stay
*Lots of love ❤️❤️
*Sleeps inside the house
🐾❤️🐾

🫣a👻🐶🌞🚗e
(1)

18/10/2026

Early morning fun & games 🤗🫠

15/10/2026

🐾 Gaan julle Desember met vakansie?Nog net enkele plekke beskikbaar vir jou klein woefkindjie!
Bespreek gou vir ’n vakansie vol liefde en bederf! 🐾
WhatsApp 082 732 6116

11/10/2026

Ons het darem slim hondjies hier by Peekaboo Doggy Daycare 😁👑💙👌🏻

🩷 Lilly
05/10/2026

🩷 Lilly

🤭🤭
04/10/2026

🤭🤭

Romeo 💙
04/10/2026

Romeo 💙

Kika & Tiggy ❤️
04/10/2026

Kika & Tiggy ❤️

Kyk hoe lekker 'chill' Finn met sy p**t op die armleuning 🤭💙
27/09/2026

Kyk hoe lekker 'chill' Finn met sy p**t op die armleuning 🤭💙

ᴏɴs ᴡɪʟ ɢʀᴀᴀɢ ʜᴇ̂ ᴅɪᴇ ᴇɴɪɢsᴛᴇ ᴅɪɴɢ ᴡᴀᴛ ᴀᴀɴ ᴊᴏᴜ ʜᴏɴᴅᴊɪᴇ ᴍᴏᴇᴛ sᴘʀɪɴɢ, ɪs sʏ sᴛᴇʀᴛᴊɪᴇ ᴠᴀɴ ʙʟʏᴅsᴋᴀᴘ 🤗😁♡♡🐾💕 BY PEEKABOO IS EL...
20/09/2026

ᴏɴs ᴡɪʟ ɢʀᴀᴀɢ ʜᴇ̂ ᴅɪᴇ ᴇɴɪɢsᴛᴇ ᴅɪɴɢ ᴡᴀᴛ ᴀᴀɴ ᴊᴏᴜ ʜᴏɴᴅᴊɪᴇ ᴍᴏᴇᴛ sᴘʀɪɴɢ, ɪs sʏ sᴛᴇʀᴛᴊɪᴇ ᴠᴀɴ ʙʟʏᴅsᴋᴀᴘ 🤗😁♡♡

🐾💕 BY PEEKABOO IS ELKE HONDJIE ’N GELIEFDE 𝙂𝘼𝙎! 💕🐾

Ons wil hê al ons klein maatjies moet veilig, gesond en gelukkig wees terwyl hulle by Peekaboo speel. 🐶❤️

Daarom vra ons vriendelik dat elke hondjie op datum is met ’n goeie bosluis- en vlooibehandeling voordat hulle ons kom besoek.

Ons beveel graag produkte van goeie gehalte aan, soos Bravecto, Nexgard, Simparica of Frontline.

Dit help om ons hondjies én hul maatjies beskerm te hou. 🐕🐕‍🦺

🌸 Want by Peekaboo deel ons baie liefde, baie pret… en natuurlik baie drukkies! 🤗🐾

“Vlooivrye hondjies maak die lekkerste drukkies!” 💕

Slaapkouse 🥱 💤 ❤️
02/09/2026

Slaapkouse 🥱 💤 ❤️

Address

30th Avenue
Villieria

Telephone

+27827326116

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Peekaboo Doggy Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Peekaboo Doggy Daycare:

Shortcuts

Share

Category