Salomon Senekal H/S Ryskool

Salomon Senekal H/S Ryskool Salomon Senekal H/S Ryskool maak dit moontlik vir almal in die gemeenskap om perd te ry of met perde in aanraking te kom.

These guys change the way I look at life in general. But it hugely change the way I think about and handle horses. It op...
31/07/2023

These guys change the way I look at life in general. But it hugely change the way I think about and handle horses. It opened up a new world to me which are much safer, more mindful and so much fun. It brought my enjoyment and appreciation of horses and consequently of people to a whole new level. A worthy cause to support

Dis 'n nuwe jaar met nuwe uitdagings. Die Ryskool bied perdrylesse aan by Salomon Senekal Hoƫrskool wat dit baie geriefl...
08/01/2022

Dis 'n nuwe jaar met nuwe uitdagings. Die Ryskool bied perdrylesse aan by Salomon Senekal Hoƫrskool wat dit baie gerieflik maak vir ouer en kind. Perdry is een van die sportsoorte wat by die skool aangebied en deur die skool ondersteun word. Ons fokus is op die volgende dissiplines: Competetive Trail Riding (DRASA), Reigning and Western Performance Riding(RWPHSA) en Cowboy Dressage. Kontak Lida vir inligting t.o.v tye en kostes

Jacobus het sy dogtertjie gekry wat vir hom lief is! Ek weet julle twee gaan saam n mean team maak. Geniet hom. En Danki...
29/12/2021

Jacobus het sy dogtertjie gekry wat vir hom lief is! Ek weet julle twee gaan saam n mean team maak. Geniet hom. En Dankie Koos vir jou diens aan ons. Jy het m groot verskil in baie mense se lewens gemaak.

Outrides.... Die belangrike toets vir 'n bomproef perd. Senutergend vir die instrukteur. Well done perde en ruiters
07/09/2021

Outrides.... Die belangrike toets vir 'n bomproef perd. Senutergend vir die instrukteur. Well done perde en ruiters

Wat lekker dag. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en veral aan julle wat die eerste keer deelgeneem het. Well don...
29/03/2021

Wat lekker dag. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en veral aan julle wat die eerste keer deelgeneem het. Well done.

Deel asseblief as jy weet van iemand wat sal belangstel in hierdie geleentheid.
24/03/2021

Deel asseblief as jy weet van iemand wat sal belangstel in hierdie geleentheid.

I am looking for a somebody to help train and work horses on a regular basis. In exchange you will learn to train and ride as a natural horseman and you will be reached the Heartfelt Horsemanship way of working with horses. Of course a lot of free rides are part of the package . If you are interested contact Lida on whatsapp 0834417752

Cowboy DRESSAGE skou aangebied deur Salomon Senekal HS Ryskool. Inskrywings word gedoen op www.cowboydressagesa.co.zaIns...
08/03/2021

Cowboy DRESSAGE skou aangebied deur Salomon Senekal HS Ryskool. Inskrywings word gedoen op www.cowboydressagesa.co.za
Inskrywings sluit 14 Maart om middernag. Kontak Lida vir meer inligting selnommer 0834417752

Die eerste plaaslike skou vir die jaar. Inskrywings word aanlyn gedoen. Hoop ek sien elkeen van julle daar.
02/03/2021

Die eerste plaaslike skou vir die jaar. Inskrywings word aanlyn gedoen. Hoop ek sien elkeen van julle daar.

when Dressage Suits Your Needs; Stetson Fits Your Life Style; partnership

24/02/2021

Woensdae ons nou uitry dae. Ons oefen vir die DRASA byeenkomste, maar dit is ook om perde en ruiters selfvertroue te gee. Vandag is Firefox vir die eerste keer saam met die groep uit. Sy het haar soos 'n ster gedra.

Address

Viljoenstraat
Viljoenskroon
9520

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 00:00

Telephone

083 441 7752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Salomon Senekal H/S Ryskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share