16/05/2026
Ons het tot die indruk gekom dat daar baie perde is wat sukkel met seer joints, maar wat doen ń mens? Ons will help om vir julle ń oplossing te gee😁 Die is ons Joint Suite, alles wat ons vir jou kan gee, om jou perd te help.
Hier is iets vir almal😉
Hier is vir julle iets nuut. Die Joint Pro series. Hulle is "suster" supplements, een is vir kompetisie, ander net vir normale gebruik. Joint Pro Competition het GEEN MSM in nie. Wat dit 100% no questions asked FEI legal maak. Risk free, en net so sterk soos ons MSM variant. Kry hom hier:
https://equipetshop.co.za/product/joint-pro-competition/❗️❗️
Gepraat van daai MSM variant, Joint Pro Maintenance, dit is ń incredible supplement gemaak om joints nie net te ondersteun nie maar ook gesond te maak. Altwee die supplements bevat UC-II, dis ń kolageen wat help om die kraakbeen in joints te herstel👀Hy gaan perfek saam met Devil's Claw, wat die pyn NOG MEER verminder, terwyl jou perd se joints herstel❗️Kry hom hier:
https://equipetshop.co.za/product/joint-pro-maintenance/
Devil's Claw ken julle nou al, maar vir ons nuwe mense, dit basies ń natuurlikke pynstiller vir joints, ligamente en tendons😁
Kry hom hier:
https://equipetshop.co.za/product/devils-claw-liquid-1l/