Upigrow Upington

Upigrow Upington Upigrow is 'n "petshop" in Upington met 'n hele reeks diereprodukte asook voelsade en veevoere.

Ons is opgewonde om Liebe Hondekos by ons reeks te voeg 🐾Hierdie unieke hondekos bevat nie net die nodige nutriente vir ...
21/08/2024

Ons is opgewonde om Liebe Hondekos by ons reeks te voeg 🐾

Hierdie unieke hondekos bevat nie net die nodige nutriente vir n' gesonde hond nie β€” dit het n' unieke bestandeel vir optimale hondegesondheid.

Wat maak Liebe spesiaal? Dit bevat Aloe Vera-ekstrak, 'n spesiaal geformuleerde bestanddeel wat goedgekeur is vir veilige diereverbruik.

Hier’s hoe dit jou hond kan baat:

- Gesonder vel en pels
- Verminder bosluiste en vlooie
- Ondersteun Natuurlike Ontgifting
- Help met Parasietbeheer
- Verlig AllergieΓ«

Kom maak n draai by Upigrow in Karakoelstraat 10, Upington, en gee jou hond die beste sorg wat hy verdien.

Vir meer besonderhede, bel of WhatsApp ons by 054 331 2935.

Moet nie hierdie wonderlike toevoeging tot ons hondekosreeks misloop nie! 🐢✨

01/12/2023

Met die naderende vakansieseisoen wil ons ons dankbaarheid betuig vir u deurlopende ondersteuning deur die jaar.

Upigrow sal tydelik gesluit wees vanaf 22 Desember 2023 om 17:00 en hervat normale besigheidsure op 8 Januarie 2024 om 08:00.

Gedurende hierdie tyd, gryp die geleentheid aan om spesiale oomblikke te koester saam met u troeteldiere en geliefdes.

Ons wens almal 'n vreugdevolle en feesryke vakansie gevul met liefde en onvergeetlike herinneringe!

Neem kennis: Upigrow is wel oop tydens loadshedding en ons kaart fasiliteite is aanlyn vir verkope. Vir enige navrae, st...
21/09/2022

Neem kennis: Upigrow is wel oop tydens loadshedding en ons kaart fasiliteite is aanlyn vir verkope.

Vir enige navrae, stuur gerus vir ons 'n Whatsapp.

31/08/2022

Ons het 'n wye verskeidenheid hondekos vir almal se voorkeure en begroting. 🐾

π—’π—»π˜€ π—΅π—Όπ—»π—±π—²π—Έπ—Όπ˜€ π—Ώπ—²π—²π—Έπ˜€ π˜€π—Ήπ˜‚π—Άπ˜ 𝗢𝗻:

🐢-Optimizer adult en puppy
🐢-Enerpet economy
🐢-Enerpet performer
🐢-Supreme pet
🐢-Best bite
🐢-Lionels Choice adult en puppy

Kom loer gerus in vir groottes en pryse of vir enige vrae stuur vir ons n' Whatsapp op 054 331 2935

Address

Karakoel Street 10
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upigrow Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Upigrow Upington:

Share

Category