Ou Drew Stud

Ou Drew Stud Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ou Drew Stud, Equestrian Center, Dakota, Upington.

26/01/2026

3 Quarter Horses standing patiently between speed events at a Western Mounted Games competition.

This is why people love their Quarter Horses.
"Switch on" - Compete.
"Switch off" - relax untill switched on again.

21/01/2026
24/11/2025

This is whats called an β€œOutrider” they es**rt the race horses at the races. This 4yr old filly broke away at the start gate dumping her jockey, the outrider accelerated and caught the filly before she could harm herself or others. The Outrider is mounted on a Quarter Horse, a horse with the fastest explosion of speed over a quarter mile !

Andrew Du ToitWat n voorreg om as reserwe vir die SAEF Veterane mans groep te plaas!! 🀩Ou Drew Cowboy's Wolf (a.k.a Olie...
27/10/2025

Andrew Du Toit
Wat n voorreg om as reserwe vir die SAEF Veterane mans groep te plaas!! 🀩

Ou Drew Cowboy's Wolf (a.k.a Olielap) jy, ou perd! Is enig in jou soort, en trots is hopeloos te min om hierdie plasing te kan beskryf.

Dit is nog nie binne-in die SAEF span nie πŸ˜‰. Maar, dit is werklik 'n besonderse mylpaal.

2025, jy was net goed vir ons πŸ™ŒπŸΌ

24/10/2025

Ou Drew Cowboy's Wolf & Andrew Du Toit
SAWMGA GOLD NATIONALS πŸ†

Overall 9de vir die Veterane L4 groep geplaas πŸ’ͺ🏼
Poles 2 met n STUNNING tyd van 22.890!!

Hierdie kombinasie het gekook 🀩

19/10/2025

Ou Drew Merry Dream & Nadia Redelinghuys
SAWMGA SILVER NATIONALS

Gebump van Senior Level 2 na Level 3 en algeheel 9de geplaas 🀩

Ons deel graag runs en loer gerus die video waar sy laf is met haar water πŸ˜…

12 kersies vir hierdie finominale merrie 'Jolien' 🩢Ou Drew Vert Joker & Logan Hoffman 🎊πŸ₯³πŸŽ‚
02/10/2025

12 kersies vir hierdie finominale merrie 'Jolien' 🩢

Ou Drew Vert Joker & Logan Hoffman
🎊πŸ₯³πŸŽ‚

🀩🀩🀩🀩
31/03/2025

🀩🀩🀩🀩

Ou Drew Walla's Light ⚑"Where in this wild world can man find nobility without pride, friendship without envy, or beauty...
03/01/2025

Ou Drew Walla's Light ⚑

"Where in this wild world can man find nobility without pride, friendship without envy, or beauty without vanity?
Here where grace is laced with muscle and strength by gentleness confined"

Die eerste hingsvul wat virseker sy 'man-hood' behou, n stukkie goud wat so diep in ons harte gekruip het, 'n juweel wat die ras voorentoe sal vat. Walla's Light sprei sy vlerke en mik vir hoogtes!

Ons wil baie graag geluk sΓͺ aan Petrus Fourie Boerdery met die ongelooflike aanwins tot julle stud met Walla's Light.

Ons glo en vetrou dat hy 'n merkwaardige verskil gaan maak in julle teel program!
Met sterk en goeie lyne kan mens eenvoudig nie verkeerd gaan hier nie.
Baie goeie wense vir julle voorentoe en mag hy net die mooiste babas gee!

Geluk πŸ‘πŸΌ

Ou Drew Vert Joker aka JolienJulle almal ken haar vanaf die WMG baan, haar naam is bekend vir rekords waarvan daar nogst...
28/12/2024

Ou Drew Vert Joker aka Jolien

Julle almal ken haar vanaf die WMG baan, haar naam is bekend vir rekords waarvan daar nogsteed by NK staan.
Wat n besonderse merrie met 'n hart van goud, sy gaan virseker gemis word by ons.

Ons het die groot geleentheid gekry om vir Jolien toe te vertrou aan haar volgende ruiter 🀩 om haar gegewe potentiaal uit te oefen en weer die kragte meet op die WMG baan!

Ou Drew QH stud wil vir die Hoffman gesin baie geluk sΓͺ met Jolien!
Ons weet julle sal haar mooi oppas en baie bederf.

Logan, mag Jolien vir jou baie vreugde bring. Ons glo en vertrou dat julle hoogtes sal behaal wat jou hart mag begeer.
Geniet haar πŸ™ŒπŸΌπŸ©Ά

Address

Dakota
Upington
8801

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ou Drew Stud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share