The Parrot & Pet Sitter

The Parrot & Pet Sitter Loving Your Pet , while you're Away

Ons het vir Popcorn weer Walmer Vet toe gevat vir haar jaarlikste checkup. Dokter is baie gelukkug en sê sy lyk goed en ...
24/08/2025

Ons het vir Popcorn weer Walmer Vet toe gevat vir haar jaarlikste checkup.

Dokter is baie gelukkug en sê sy lyk goed en gesond.

Ek is so bly dat ek weer n dier kon uit help.

My Buddy word vandag oor n maand 9 jaar oud🫠Kan nie glo dat die tyd so gou verby gegaan het nie.
24/08/2025

My Buddy word vandag oor n maand 9 jaar oud🫠

Kan nie glo dat die tyd so gou verby gegaan het nie.

Kombersies bymekaar gemaak vir honde in nood. Baie dankie vir die wat n kombesie kon skenk.
09/07/2025

Kombersies bymekaar gemaak vir honde in nood.

Baie dankie vir die wat n kombesie kon skenk.

05/07/2025

Gister aand se cuddles 💕

Gister aand se pet sitting by my vriendin se huis.
05/07/2025

Gister aand se pet sitting by my vriendin se huis.

24/05/2025

Pinky eet lekker broccoli 🥦 😋

Twee van my verekinders het verjaar oor die Lang naweek. Galah het vrydag die 18de verjaar en Georgie verjaar vandag en ...
21/04/2025

Twee van my verekinders het verjaar oor die Lang naweek.

Galah het vrydag die 18de verjaar en Georgie verjaar vandag en is 17 jaar oud.

16/03/2025

Belle die kwaai dierekind😎

Bella moet altyd vir die band wys wie is baas, al het sy net klaar gebad😅
16/03/2025

Bella moet altyd vir die band wys wie is baas, al het sy net klaar gebad😅

Ek het weer bietjie gaan inloer by die twee. Popcorn en Sparkles
05/01/2025

Ek het weer bietjie gaan inloer by die twee.

Popcorn en Sparkles

Geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar 🙏
25/12/2024

Geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar 🙏

02/12/2024

Dag 3

Pinky en haar klokkie🥰😋

Address

11 Amos Street
Uitenhage
6229

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Parrot & Pet Sitter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Parrot & Pet Sitter:

Share

Category