30/07/2025
En ons 1ste Prinses is........
Riaanné Nel
Riaanne Nel is 24 jaar oud.
Sy is gebore in die Paarl, maar het groot geword in Wolseley.
Ek werk by Wolseley Apteek en is mal oor diere. Sy is ook 'n groot Rugby ondersteuner 🏉.
Sy is pragtig van binne en buite.