EcoVet

EcoVet 🩺 Mixed Animal Veterinarian
🐶🐱🦁🐎🐄🦏🦒
🏥 Veterinary Clinic
📍 Thabazimbi, South Africa🇿🇦
📱0834887896 / 0661900792
❗️Always Available❗️

NEEM KENNIS!EcoVet is gesluit Maandag, 10 Augustus 2026Die veearts is ALTYD BESKIKBAAR vir noodgevalle, bel asseblief on...
10/08/2026

NEEM KENNIS!
EcoVet is gesluit Maandag, 10 Augustus 2026

Die veearts is ALTYD BESKIKBAAR vir noodgevalle, bel asseblief ons noodnommer: 0834887896

NEEM KENNIS!EcoVet is gesluit Maandag, 10 Augustus.Die veearts is ALTYD BESKIKBAAR vir noodgevalle, bel asseblief 083488...
07/08/2026

NEEM KENNIS!
EcoVet is gesluit Maandag, 10 Augustus.

Die veearts is ALTYD BESKIKBAAR vir noodgevalle, bel asseblief 0834887896

24/07/2026

Food plays an important role in managing joint problems. Short-term fixes such as anti-inflammatories can provide immediate pain relief, though is not an ideal long-term solution. You want an approach that:

✅ Limits cartilage degradation and preserves healthy joint cartilage
✅ Helps reduce inflammation and pain
✅ Produces no long-term side effects

Learn more about how Hill’s Prescription Diet Mobility food can help here: https://www.hillstransforminglives.co.za/mobility/how-food-can-help

🐶 'n Nuwe hondjie by die huis? Hier is 'n paar belangrike wenke! 🐾'n Goeie begin lê die grondslag vir 'n gesonde en gelu...
24/07/2026

🐶 'n Nuwe hondjie by die huis? Hier is 'n paar belangrike wenke! 🐾

'n Goeie begin lê die grondslag vir 'n gesonde en gelukkige lewe.
Maak seker jou hondjie ontvang sy entings en ontwurmings betyds, kry 'n gebalanseerde hondjiekos, en begin vroeg met vlooi-, bosluis- en wurmbeheer.
Gereelde veeartsbesoeke help om jou hondjie gesond te hou en bou ook vertroue met die veearts op.

By EcoVet help ons graag om jou nuwe familielid die beste moontlike begin te gee. 💚

📞 Kontak ons gerus vir enige navrae:
083 488 7896

14/07/2026
🐶❄️ BOSLUISKOORS KEN NIE 'N WINTERVAKANSIE NIE! ❄️🐶Baie troeteldier eienaars dink dat bosluise in die winter verdwyn, ma...
09/07/2026

🐶❄️ BOSLUISKOORS KEN NIE 'N WINTERVAKANSIE NIE! ❄️🐶

Baie troeteldier eienaars dink dat bosluise in die winter verdwyn, maar dit is nie die geval in Thabazimbi nie. Ons winters is nie koud genoeg om bruin- en geelbosluise uit te wis nie, en hulle kan steeds bosluiskoors oordra.

Bosluise kruip boonop graag weg in warm plekke, soos hondebeddens, krake en beskutte areas rondom jou huis. Dit beteken jou hond bly steeds blootgestel – selfs gedurende die kouer maande.

⚠️ Wees op die uitkyk vir die volgende simptome:
• Lusteloosheid en swakheid
• Bleek of geel tandvleise
• Koors
• Donker uriene
• Aptytsverlies

👉 Indien jou hond enige van hierdie simptome toon, kontak jou veearts so gou as moontlik. Vroeë behandeling kan lewensreddend wees.

🛡️ Moenie bosluisbeheer staak gedurende die winter nie!

Ons span help jou graag om die regte produk vir jou hond se ouderdom, gewig en leefstyl te kies.

📞 EcoVet Veterinary Services
083 488 7896 / 066 190 0792

🐾 Beskerm jou hond die hele jaar – somer én winter. 💚

🐾🩸 Kan jou hond 'n lewe red? 🩸🐾By EcoVet Veterinary Services is ons besig om 'n honde bloedskenkerlys saam te stel om ge...
08/07/2026

🐾🩸 Kan jou hond 'n lewe red? 🩸🐾

By EcoVet Veterinary Services is ons besig om 'n honde bloedskenkerlys saam te stel om gereed te wees wanneer 'n pasiënt dringend bloed benodig.

Honde benodig soms bloedoortappings as gevolg van:
🐶 Bosluisbytkoors
🚗 Trauma of ongelukke
🩸 Erge bloedverlies
❤️ En ander lewensgevaarlike toestande

Deur jou hond as 'n bloedskenker te registreer, kan hy of sy die verskil tussen lewe en dood vir 'n ander geliefde troeteldier beteken.

Bloedskenker kriteria:
✔️ Ouderdom: 1–5 jaar
✔️ Groter as 25 kg
✔️ Goeie temperament
✔️ Goeie liggaamskondisie
✔️ Entings op datum
✔️ Bosluisbeheer op datum
✔️ Het nog nooit 'n bloedoortapping ontvang nie

Indien jou hond kwalifiseer, plaas ons hom/haar op ons bloedskenkerlys en kontak ons jou wanneer daar 'n pasiënt is wat dringend bloed benodig.

📞 Bel of WhatsApp ons vandag om jou hond te registreer:
083 488 7896 of 066 190 0792

❤️ Een bloedskenking kan 'n lewe red. Help ons om hoop te gee wanneer dit die nodigste is.

Santa Paws arrived early!Unwrap 25% off Hill’s Pet Nutrition  and save up to R1000!No minimum spend required. Visit www....
01/07/2026

Santa Paws arrived early!
Unwrap 25% off Hill’s Pet Nutrition and save up to R1000!
No minimum spend required. Visit www.SaveOnHills.co.za to get your coupon now! Ts & Cs apply.

18/06/2026

Today, we celebrate the veterinarians who dedicate their lives to caring for animals, protecting public health, supporting communities and strengthening the human-animal bond.

From late nights and emergency calls to quiet moments of comfort and care, your work makes a difference every single day.

To every veterinarian across South Africa - thank you for the compassion, skill and commitment you bring to the profession.

Address

Cnr Of Blinkblaar & Van Der Bijl Street 2979
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27834887896

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EcoVet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to EcoVet:

Shortcuts

Share

Category