07/09/2026
DIS LENTE, SNUF SNAF VIER 30 jaar van besigheid en Elizabeth verjaar🐾
DERTIG JAAR VAN nat soene en honde-liefde!
Asof 30 jaar nie genoeg rede is om fees te vier nie… is ons vandag ook besig om ’n baie spesiale vrou se verjaarsdag te vier!
✨ Elizabeth, die einste dinamiese vrou wat Snuf Snaf begin het, is al ‘n ruk terug en sy verjaar vandag!
Van die persoon wat Snuf Snaf se eerste groom gedoen het tot vandag waar sy weer haar magic met ons kliënte deel… wat ’n ongelooflike storie!
Elizabeth, gelukkige verjaarsdag! Dankie vir die jare se liefde, passie en harde werk wat gehelp het om Snuf Snaf te maak wat dit vandag is. Jy is ‘n absolute yster!
Hier’s op nog 30 jaar van Snuf Snaf en baie jare saam met jou🐶🐾