27/07/2026
Koester Pootjies 🐾 – Liefdevolle Sorg vir Jou Viervoetkinders
Moet jy weggaan vir 'n naweek of vakansie? Ek sorg dat jou troeteldiere al die sorg en bederf kry wat hulle gewoond is!
Wat Koester Pootjies bied:
🥣 Voer van diere: Op hul gewone tye en roetine.
🎾 Speeltyd: Baie pret, energie en baie aandag.
😴 Slaaptyd: Veilige oornagsorg en 'n rustige nagrus.
❤️ Warm liefde: Bederf en oorgenoeg omgee sodat hulle nie eensaam voel nie.
🌿 Tuin natmaak: Ek hou ook jou plante groen en vars terwyl jy weg is.
📸 Gereelde updates: Foto's en boodskappe sodat jy weet alles gaan goed!
📅 Beplan jy 'n wegbreek?
Plekke vir naweke en vakansies vul vinnig op! Bespreek jou plek NOU sodat jy met 'n geruste hart kan vertrek.
📞 Kontakbesonderhede
Naam: Andra Goosen
Telefoon / WhatsApp: 0792922365
E-pos: [email protected]
Area: Strand en Somerset west