Secunda Animal Hospital

Secunda Animal Hospital Secunda Animal Hospital is a well-known veterinary facility in the TEKS area. From humble beginnings it has grown into a trusted veterinary hospital.

20% afslag op alle voorraad op Saterdag 26 Febr!!!!20% discount on all stock on Saturday 26 Febr!!!!
24/02/2022

20% afslag op alle voorraad op Saterdag 26 Febr!!!!

20% discount on all stock on Saturday 26 Febr!!!!

20% afslag op alle Montego lekkergoed!! 😀20% discount on all Montego treats!! 😀
17/02/2022

20% afslag op alle Montego lekkergoed!! 😀

20% discount on all Montego treats!! 😀

Dit is vir ons baie jammer om dié inligting met ons kliënte te deel. Ons sluit na 35 wonderlike jare ons praktyk die ein...
07/02/2022

Dit is vir ons baie jammer om dié inligting met ons kliënte te deel. Ons sluit na 35 wonderlike jare ons praktyk die einde van Februarie.
Dr Corné het besluit om Wes-Kaap toe te verhuis en vir hom en sy gesin ‘n tuiste daar te gaan skep.
Dr Louis het na deeglike oorweging besluit om in Parys, in die Vrystaat, te gaan aftree. Sy gesondheid het hom genoop om die besluit te neem. Dit gaan baie goed met hom. Hy het baie goed herstel na die verwydering van sy nier in November 2021. Hy moet egter nou ‘n rustiger leefstyl volg. Hy sal egter nie die beroep heeltemal wil verlaat nie en beoog nog werk as locum. Sy bergfiets gaan natuurlik saam.
Ons wil elke kliënt wat ons so getrou ondersteun het uit die diepte van ons harte bedank. Die wonderlike pad wat ons met elke dierekind kon stap was vir ons ‘n voorreg. Ons het soveel se pad vanaf die eerste ent tot hulle dae as seniorburgers saam gestap en geniet. Ons gaan ons mense en hulle diere baie mis! Skakel ons asseblief indien daar enige vrae is, ons beantwoord dit graag.
Almal by die Secunda Dierehospitaal.

21/12/2021

Secunda Dierehospitaal se tye rondom feestyd sal soos volg wees:
24 Des 2021: 08h00-12h00.
25 + 26 Des 2021: Gesluit.
27 Des 2021: 11h00-12h00.
28 + 29 + 30 Des 2021: Normale tye.
31 Des 2021: 08h00-12h00.
01 + 02 Jan 2022: Gesluit.
Normale tye vanaf Maandag 03 Januarie 2022.
Ons sal wel beskikbaar wees vir noodgevalle gedurende die feestyd: 072 549 0993. 🐶😃🐱

Secunda Animal Hospital Festive Season Hours:
24 Dec 2021: 08h00-12h00.
25 + 26 Dec 2021: Closed.
27 Dec 2021: 11h00-12h00.
28 + 29 + 30 Dec 2021: Normal trading hours.
31 Dec 2021: 08h00-12h00.
01 + 02 Jan 2022: Closed.
Normal trading hours from Monday 03 January 2022.
We will be available for emergencies during the festive season: 072 549 0993. 🐶😃🐱

14/12/2021

Ons sukkel ongelukkig weer met ons landlyn vandag. Indien u sukkel, kan u ons gerus kontak op 072 549 0993.

14/12/2021

Donderdag 16 Des 2021 is n publieke vakansiedag. Ons spreektyd sal tussen 11h00-12h00 wees.

07/12/2021

20% afslag op alle hond en kat inentings tot 18 Des 2021!!

20% discount on all dog and cat vaccinations until 18 Dec 2021!!

02/12/2021
02/12/2021

20% afslag op alle hond en kat inentings vanaf 3-18 Des 2021

20% discount on all dog and cat vaccinations from 3-18 Dec 2021.

26/11/2021

Ons is bly om te kan deel dat Dr Bosch terug is by die kliniek, en gereed is om na u viervoetige kinders om te sien!!

As gevolg van die krag probleem wat ons al van die naweek af ondervind, is ons telefone, rekenaars, kaart masjien ens bu...
22/11/2021

As gevolg van die krag probleem wat ons al van die naweek af ondervind, is ons telefone, rekenaars, kaart masjien ens buite werking. Ons hoop dat die probleem vandag reggemaak sal word. Ons vra onverskoning vir die ongerief, en vra dat almal asb geduldig sal wees. Ons probeer nogsteeds ons bes om al ons kliente te help!! 💪🏻🙂 Kontak ons asb op ons selfoon nommer 072 549 0993

Address

Cnr Of Laing And Scheepers Street
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 11:30
Sunday 11:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Secunda Animal Hospital posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category