Happy Hooves Sasolburg

Happy Hooves Sasolburg Happy Hooves: A place for happy horses & happy horse-lovers. Come make your own magic!

Gymkhana kompetisie! Great om te sien, well done aan julle almal!
15/06/2026

Gymkhana kompetisie! Great om te sien, well done aan julle almal!

Ons perde geniet die nuwe obstacle course! Silver doen alles, maar aikôna, hierdie linte wat beweeg is een te veel vir h...
14/06/2026

Ons perde geniet die nuwe obstacle course! Silver doen alles, maar aikôna, hierdie linte wat beweeg is een te veel vir hom! Dis lekkerder as dit hom streel op sy rug en as hy daarmee kan speel. :-)

Liefste Moon... Jy weet net jy is n karaktertjie en n half! Alhoewel jy n klein stoutgat in die veld is, smelt jy soos p...
13/06/2026

Liefste Moon... Jy weet net jy is n karaktertjie en n half! Alhoewel jy n klein stoutgat in die veld is, smelt jy soos putty in n mens se hande. We love you!

Some of our happy chappies!
11/06/2026

Some of our happy chappies!

09/06/2026

2 dames se eerste outride! You go girls!

Welsh cobs! Carli se eerste liefde links ou Monty en regs is Teddy haar 2de liefde. Blessed with the best!
06/06/2026

Welsh cobs! Carli se eerste liefde links ou Monty en regs is Teddy haar 2de liefde. Blessed with the best!

03/06/2026

Niks mooier as die liefde tussen kinders en hul ponies nie!

01/06/2026

Wat n beautiful ending! Lisa ontmoet haar droom perd en die band tussen hulle in die kort rukkie is amazinggg! So trots op julle!

29/05/2026

Teddy ontmoet vir Hêppie van Happy Hooves!

Ons obstacle course in vierkant! By Happy Hooves is ons altyd besig met ietsie, want ons stunning perde en lede kom eers...
28/05/2026

Ons obstacle course in vierkant! By Happy Hooves is ons altyd besig met ietsie, want ons stunning perde en lede kom eerste! Come join in the fun!

Address

Plaas 49, Jan Haak Avenue
Sasolburg
1947

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Happy Hooves Sasolburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category