Goeterjasies tweedehandse winkel

Goeterjasies tweedehandse winkel Goeterjasies Tweedehandse winkel, kafee en petshop. Kom besoek ons gerus.

Please send me message on whatsapp. 0764051526
24/04/2026

Please send me message on whatsapp. 0764051526

Het iemand dalk so n grid vir my kar asb. Skelms het gedink hulle is snaaks en hierdie skade aan my kar gemaak.
24/04/2026

Het iemand dalk so n grid vir my kar asb. Skelms het gedink hulle is snaaks en hierdie skade aan my kar gemaak.

With Pi network world news – I just got recognized as one of their top fans! 🎉
23/04/2026

With Pi network world news – I just got recognized as one of their top fans! 🎉

2 liter koeldrank, Kingsley, R16 elk. Yskas ook te koop, R10 000
20/04/2026

2 liter koeldrank, Kingsley, R16 elk. Yskas ook te koop, R10 000

Verskeidenheid stokke en bats te koop. Meer as halfprys af op hulle
20/04/2026

Verskeidenheid stokke en bats te koop. Meer as halfprys af op hulle

All sorts...in Goeterjasies tweedehandse winkel
20/04/2026

All sorts...in Goeterjasies tweedehandse winkel

20/04/2026
Golfstokke, hokkiestokke, krieket bats ens...spot goodkoop. Kom loer gerus in. Dankie
17/04/2026

Golfstokke, hokkiestokke, krieket bats ens...spot goodkoop. Kom loer gerus in. Dankie

07/04/2026

Hi almal. Goeterjasies het nog n paar maande by gekry. Ons gaan oop wees tot eiende September. Ons Vader is so goed.

Die wat wou weet, ons is langs die cash loans plek in Saldanha. Berg straat 27c. In dieselfde straat as die Munisipaliteit, net nader aan die see.
Kom loer gerus in. 🥰

16/03/2026

Hallo julle. Goeterjasies se deure sluit die einde April 2026.
Dit was nie n maklike besluit nie. Dankie vir almal se bydrae. Ek hou groot afslag op alles in winkel. Kom loer gerus in. Xx

Address

53 Mainroad
Saldanha
7395

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27767753606

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goeterjasies tweedehandse winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goeterjasies tweedehandse winkel:

Share