The Posh Dog

Directions Contact the business

The Posh Dog Excist since 1986 .Under ownership since '96 by Riekie , assistant Marie ) and 6 trained groomers.

Lekker om Annelie Bouwer van GROOT Fm te ontmoet en haar woewe te kon bederf met n heerlike bad!!!
22/08/2026

Lekker om Annelie Bouwer van GROOT Fm te ontmoet en haar woewe te kon bederf met n heerlike bad!!!

Help asb indien jy kan help of weet van n BAIE GOEIE huis...Baie hartseer kliënt met onvoorsiene omstandighede...
21/03/2026

Help asb indien jy kan help of weet van n BAIE GOEIE huis...Baie hartseer kliënt met onvoorsiene omstandighede...

Mag 2026 vir elkeen n jaar van voorspoed, gesondheid, vrede en liefde wees. Dankie vir almal se ondersteuning en vertrou...
01/01/2026

Mag 2026 vir elkeen n jaar van voorspoed, gesondheid, vrede en liefde wees.
Dankie vir almal se ondersteuning en vertroue om jul 4 voetige kinders met liefde te versorg soos ons eie.

Ons sien uit om n nuwe jaar, waar ons , ons 40 ste jaar bestaan sal vier,🥂 aan te pak saam met julle... ons getroue kliënte wat vriende word!

Riekie en Posh dog span.
🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️

20/11/2025

🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲
Desember ure:
Oop: Elke werksdag en 16/12
Gesluit: 24 tot 28e (Kersnaweek)
Oop: 29, 30, 31e
🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲

Skapie van Kinderplaas Zoo, kry n heerlike bederf..🐑✂️🛁🚿👏💪
06/10/2025

Skapie van Kinderplaas Zoo, kry n heerlike bederf..🐑✂️🛁🚿👏💪

2 gelukkige 4voet kinders...mooiste PoedelsJulia en Leah. Lekker bederf by ons🥰🥰🥰🥰
23/06/2025

2 gelukkige 4voet kinders...mooiste Poedels
Julia en Leah. Lekker bederf by ons🥰🥰🥰🥰

14/06/2025

Enige skenkings v hondehok/ke kontak my asb🙏🙏. Dis koud🥶🥶..ons benodig vir behoeftige gesinne se woewe.

Gelukkige 4 voet kinders na n heerlike bad bederf vandag🥰🥰🐾🐾
06/06/2025

Gelukkige 4 voet kinders na n heerlike bad bederf vandag🥰🥰🐾🐾

11/05/2025
Gelukkige liefiedag ♥️♥️⚘️🥰🥰🐾🐾🐾🐾🤗🤗
14/02/2025

Gelukkige liefiedag ♥️♥️⚘️🥰🥰🐾🐾🐾🐾🤗🤗

Address

15th Avenue 509
Rietfontein
0084

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30
Saturday 07:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Posh Dog posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Posh Dog:

Shortcuts

Share

Category