14/01/2026
Voel altyd so veilig by hierdie huis met Nala in Riebeek Kasteel.
Smiley het vir n slag by die huis gebly.. Gaan mos altyd saam met Mamma..
Ook gekyk na n duifie wat seergekry het, Duifie is weer veilig en is vrygelaat..