Harmonie Stalle

Harmonie Stalle Empowering riders and horses. Multidisciplinary yard in PTA East offering stabling lessons & clinics

"Cindy became like a horse mother to me helping in life lessons and riding lessons, helping me through the grief of losi...
06/09/2026

"Cindy became like a horse mother to me helping in life lessons and riding lessons, helping me through the grief of losing my beloved horse Broadway - even though he was not at harmonie stables she understood the lost of your best friend not even knowing me that well she knew what riding school horse to give me for the lessons from the beginning- from learning to trust again - from learning to love again - from even stop the guilt I felt that maybe if I did something more I could of saved Broadway. I promised my brother that we will swim with Broadway unfortunately he passed away before that could happen. Cindy came to the rescue and said he can rest peacefully with her here by harmonie stables and allowed me and my brother to shatter his ashes in their dam allowing the swimming dream to become a reality in a special way of his own. She even understood that i needed her to take care of Broads ashes with great care, not thinking weird she carried the ashes like a baby with so much love and care till the start of the swimming experience and beautiful finial resting peace of Broadway. The presence I felt was true bliss knowing Broadway is happy here. The love for harmonie stables grew bigger and bigger by the second . My will to learn came back. My will to ride came back. My love for horses came back. My father said "I lost my daughter, but she is back now" all thanks to Cindys wonderful beautiful caring heart for each rider and each furry friend on the little piece of heaven on earth I like to call my second home. Thank you cindy for knowing what I needed every day I came for a lesson knowing exactly what riding school horse I needed to teach me lesson and help me becoming my old self again. Not even mentioning her coaching skills that is beyond words . The patience the love the effort the heart she put into me is one thing i wish everyone can encounter the true feeling of loosing yourself and finding yourself with the support like no other - thank you Cindy for everything"
- Megan -

Thank you so much, Megan, for sharing such a deeply touching and meaningful story. We are so honored to be a safe place for you and to have a special spot to honor Broadway's memory.

Book a free demo lesson today:
Harmonie Stall | Cindy Werner | 082 564 9617

"Harmonie Stalle is special to me because the horses are allowed to graze naturally in herds and simply be horses. The a...
05/09/2026

"Harmonie Stalle is special to me because the horses are allowed to graze naturally in herds and simply be horses. The atmosphere is relaxed, with no pressure to compete, and having the owners and manager living on the premises gives me real peace of mind that my horse is always well cared for."
- Clarissa

Thank you so much, Clarissa, for these wonderful words! We truly pride ourselves on providing a natural, peaceful environment where both horses and riders can thrive.

Book a free demo lesson today:
Harmonie Stall | Cindy Werner | 082 564 9617

"Vir my is Harmonie Stalle soveel meer as net 'n plek waar my perde staan. Dit voel soos familie. Van die oomblik wat jy...
04/09/2026

"Vir my is Harmonie Stalle soveel meer as net 'n plek waar my perde staan. Dit voel soos familie. Van die oomblik wat jy daar aankom, voel jy welkom en weet jy daar is mense wat regtig omgee.

Die perde se welstand en beste belange kom altyd eerste, en dit beteken vir my ongelooflik baie. Om te weet dat my perde in 'n plek is waar mense hulle raaksien, omgee en met liefde na hulle kyk, gee my soveel gemoedsrus.

Ek is baie dankbaar om deel te wees van hierdie familie en om 'n plek te hê wat vir my en my perde soos 'n tweede huis voel.

Ek ry al vir 22 jaar by Cindy, en ek kan eerlik sê dat sy 'n groot deel van my reis as ruiter is. Sy glo daarin dat jy as ruiter nooit ophou leer en groei nie, en dit is iets wat my deur al die jare bygebly het.

Sy het my nie net gehelp om my tegniek en posisie te verbeter nie, maar veral om perde beter te verstaan en met hulle te kommunikeer. Wat ek die meeste waardeer, is haar passie om self ook nooit op te hou leer nie.

Na 22 jaar is ek steeds besig om te leer, te groei en 'n beter ruiter te word — en ek is baie dankbaar dat ek hierdie reis saam met haar kan stap."
- Karli

Baie dankie, Karli, vir hierdie ongelooflike getuienis en vir jou 22 jaar se getroue ondersteuning! Dit is 'n absolute voorreg om al die jare saam met jou en jou perde hierdie reis van groei en passie te kon stap.

Boek jou gratis proefles vandag nog:
Harmonie Stall | Cindy Werner | 082 564 9617

"Cindy en Harmonie Stalle is nie net 'n huis vir Spirit nie, maar ook vir my."- AndrieBaie dankie, Andrie, vir hierdie h...
03/09/2026

"Cindy en Harmonie Stalle is nie net 'n huis vir Spirit nie, maar ook vir my."
- Andrie

Baie dankie, Andrie, vir hierdie hartroerende woorde! Dit beteken vir ons die wêreld om te weet dat Harmonie Stalle so 'n spesiale tuiste vir jou en Spirit is.

Boek jou gratis proefles vandag nog:
Harmonie Stall | Cindy Werner | 082 564 9617

"Clarissa het as klein dogtertjie van 2 by Harmonie Stalle perdry lesse begin neem. Sy het haar hartjie op Starlite verl...
02/09/2026

"Clarissa het as klein dogtertjie van 2 by Harmonie Stalle perdry lesse begin neem. Sy het haar hartjie op Starlite verloor en die perdry gogga het dadelik gebyt. Tyd en omstandighede het haar na verskillende ander perdryskole en afrigters geneem, maar na 'n Harmonie skou in 2024 waar sy angstig was en haar perd nie oor jumps wou gaan nie, het Cindy haar weereens onder haar vlerk geneem en haar die moed gegee om met vertroue te ry.

Twee jaar later is Clarissa' n ruiter met die vermoë om op baie verskillende perde te ry en die werk wat sy insit in haarself en die perde wat sy ry maak Cindy trots. Met Cindy se liefde, leiding en insig kon Clarissa haar vrese oorkom en groei teen 'n gemaklike pas om haar die beste ruiter te maak wat sy vandag is.
- Niki & Clarissa"

Baie dankie, Niki en Clarissa, vir hierdie pragtige woorde! Dit is wonderlik om te sien hoe Clarissa gevaar het as 'n ruiter en hoe haar selfvertroue gegroei het. Ons is baie trots op haar!

Boek jou gratis proefles vandag nog:
Harmonie Stall | Cindy Werner | 082 564 9617

"Die eerste keer wat ek na Harmonie Stalle toe gegaan het was ek 11 jaar oud en so opgewonde om vir die eerste keer perd...
01/09/2026

"Die eerste keer wat ek na Harmonie Stalle toe gegaan het was ek 11 jaar oud en so opgewonde om vir die eerste keer perdrylesse te begin. Ek was daardie tyd op n baie lae tyd van my lewe - plaasmeisie wat na die groot stad toe moes trek - en my ouers het geskarrel om n bietjie platteland te vind wat ek so een keer n week na skool kan beleef.

Toe kom Cindy.

Die eerste dag wat ons op die plot parkeer het met my ma se Toyota Etios het Cindy onder die ou groot boom langs die arena op n stomp gesit en les gegee. Ek was stil en skaam en wou bars van opwinden. Cindy was vriendelik en geduldig en het my onmiddelik rustig gemaak. Lulu was die eerste perdjie waarop ek my eerste les gery het. Die storieboekperdjie wat almal se hart gesteel het en eventually ons verras het met Surprise.

Die res is geskiedenis.

Tussen baie onstabiele tye in my lewe was Cindy en Harmonie die een stabiele ding waarop ek kon staat maak. Cindy het my passie vir perde gevoed en gestoot en uitgedaag. Sy het my geleer hoe om hierdie diere te verstaan, hoe om te luister wanneer hulle vir jou iets vertel, en hoe om te luister wanneer hulle jou iets leer. Hier het ek geleer hoe om te cope, hoe om weer op te staan as lewe jou tref, hoe om te vergewe, en hoe kosbaar en rewarding regte old school geduld is.

14 jaar later op 25 jaar oud ry ek met dieselfde Toyota Etios Harmonie Stalle toe. Die Toyota Etios wat my journey by Cindy begin het.

Dankie, Cindy, vir al die jare se lesse, omgee, moeite, geduld, empatie en konstante teenwoordigheid. Ek weet nie waar my lewe sou wees sonder Cindy en Harmonie nie, maar ek d**k dit sou baie valer en verveliger gewees het.

Op Cindy 🥂
Olga-Louise"

Baie dankie, Olga-Louise, vir hierdie pragtige getuienis en die spesiale herinneringe wat jy met ons deel. Dit is 'n voorreg om deel te kan wees van jou pad!

Boek jou gratis proefles vandag nog:
Harmonie Stall | Cindy Werner | 082 564 9617

"Eks weer terug by die plek waar dit 24 jaar gelede alles begin het.""Ekt by harmonie aangekom toe ek 10 jaar oud was. S...
31/08/2026

"Eks weer terug by die plek waar dit 24 jaar gelede alles begin het."

"Ekt by harmonie aangekom toe ek 10 jaar oud was. So dit was 24 years ago! In tussen in het ek al gegaan en terug gekom soos lewe aangaan, en nou is eks weer terug. My gunstelling perd was natuurlike Lexi (Legs of Thunder) en ek sal nooit 'n beter perd as hom kon ry nie.

Toe ek by Harmonie begin het, het Cindy nog skool gegaan by Garsfontein. En ons het na skool les by haar gekry. Haar familie het almal altyd met warm harte verwelkom, en spaasie gemaak om deel te wees. Ek is baie dankbaar om sulke mense te ken, en beveel Harmonie aan bo almal. Die ponie kampe was natuurlike van die lekkerste, ekt koud gekry maar ekt altyd geglimlag. Ek sien nog uit om baaaaaaaie jarrre deel te wees van Harmonie and family."
- Margaux -

Wanneer ’n plek soos familie voel, kom jy altyd weer huistoe. Van 10-jarige ouderdom, skooldae met Cindy toe sy self nog in Hoërskool Garsfontein was, onvergeetlike poniekampe in die koue, tot spesiale herinneringe op die legendariese Lexi (Legs of Thunder). Harmonie Stalle is meer as net ’n perdeskool. Dit is ’n plek met oop harte en 'n warm verwelkoming vir almal!

Baie dankie vir hierdie wonderlike getuienis en vir die dekades van diep spoor trap in ons Stalle-familie. Op nog baaaaaaaie jare saam!

30/08/2026

Ek wil vanaand baie dankie sê vir al die pragtige getuigskrifte wat deur ons ruiters en oudruiters hierdie week geplaas is. Julle is en bly n span duisend. Altyd reg om in te spring en te help. Die kameraadskap wat ons hier beleef is regtig besonders. Ek wil van my kant af dankie sê vir al ons ruiters en hulle gesinne.
HARMONIE - Waar perdry nog pret is💕💕

Address

Edel Eta Road, Plot 19
Pretoria
0056

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harmonie Stalle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harmonie Stalle:

Shortcuts

Share