๐™๐™ช๐™—๐™ฎ'๐™จ ๐˜ฟ๐™ค๐™œ๐™œ๐™ฎ ๐™‹๐™–๐™ง๐™ก๐™ค๐™ช๐™ง & ๐™‹๐™š๐™ฉ๐™จ ๐™ƒ๐™ช๐™—

  • Home
  • South Africa
  • Pretoria
  • ๐™๐™ช๐™—๐™ฎ'๐™จ ๐˜ฟ๐™ค๐™œ๐™œ๐™ฎ ๐™‹๐™–๐™ง๐™ก๐™ค๐™ช๐™ง & ๐™‹๐™š๐™ฉ๐™จ ๐™ƒ๐™ช๐™—

๐™๐™ช๐™—๐™ฎ'๐™จ ๐˜ฟ๐™ค๐™œ๐™œ๐™ฎ ๐™‹๐™–๐™ง๐™ก๐™ค๐™ช๐™ง & ๐™‹๐™š๐™ฉ๐™จ ๐™ƒ๐™ช๐™— Ruby's Doggy Parlour & Pets Hub - Our first priority is excellent service and secondly affordable prices. We do pickup and deliver.

We are busy expanding and also offering petfood, pet accessories, pet treats and lots more for your convenience.

๐Ÿพโœ‚๏ธ WANNEER HET JOU HOND โ€™N GROOMING NODIG? โœ‚๏ธ๐ŸพJou hond kan nie vir jou sรช wanneer hy โ€™n bietjie bederf nodig het nieโ€ฆ m...
29/08/2026

๐Ÿพโœ‚๏ธ WANNEER HET JOU HOND โ€™N GROOMING NODIG? โœ‚๏ธ๐Ÿพ
Jou hond kan nie vir jou sรช wanneer hy โ€™n bietjie bederf nodig het nieโ€ฆ maar sy pels kan! ๐Ÿถโค๏ธ
๐Ÿพ Pels raak lank, deurmekaar of mat
๐Ÿพ Jou hond krap of lek baie
๐Ÿพ Naels raak te lank
๐Ÿพ Ore begin vuil ruik
๐Ÿพ Jou hond ruik nie meer so vars nie ๐Ÿ˜…
๐Ÿพ Pootjies en hare rondom die pote raak lank
๐Ÿพ Dit is moeilik om hom by die huis te borsel
โœจ โ€™n Gereelde grooming hou jou hond skoon, gemaklik en gelukkig! โœจ
By Rubyโ€™s Doggy Parlour bederf ons jou pelskind met liefde en sorg. โค๏ธ๐Ÿ•
๐Ÿ› Was & blaas
โœ‚๏ธ Sny & skeer
๐Ÿพ Naels
๐Ÿ‘‚ Ore
๐Ÿฆท Tande
๐Ÿ’… Paw-Dicure
๐Ÿ“ž Bespreek vandag jou hond se afspraak!
Rubyโ€™s Doggy Parlour โ€“ waar jou hond soos familie behandel word. ๐Ÿพโค๏ธ

๐Ÿ“ฃ Sommer is hier! ๐Ÿพโœ‚๏ธBy Rubyโ€™s Doggy Parlour is die somer behoorlik aan die gang! โ˜€๏ธ๐ŸถMaak asseblief vroegtydig julle bes...
20/08/2026

๐Ÿ“ฃ Sommer is hier! ๐Ÿพโœ‚๏ธ
By Rubyโ€™s Doggy Parlour is die somer behoorlik aan die gang! โ˜€๏ธ๐Ÿถ
Maak asseblief vroegtydig julle besprekings om teleurstelling te voorkom. Ons plekke raak vinnig vol! ๐Ÿพโค๏ธ
Laat jou woefie vars, skoon en mooi wees vir die somer! ๐Ÿ›โœ‚๏ธ๐Ÿ•
๐Ÿ“ž Bespreek vandag nog jou afspraak!
Rubyโ€™s Doggy Parlour โค๏ธ๐Ÿ–ค๐Ÿค

๐Ÿพ Need a pet sitter๐Ÿพ
13/08/2026

๐Ÿพ Need a pet sitter๐Ÿพ

09/08/2026
๐Ÿพ BACK IN STOCK! ๐ŸพJulle gunsteling Pet Paw Balm (30ml) is weer beskikbaar! โค๏ธโœ”๏ธ Bevogtig droรซ pootjiesโœ”๏ธ Help met gebars...
10/07/2026

๐Ÿพ BACK IN STOCK! ๐Ÿพ
Julle gunsteling Pet Paw Balm (30ml) is weer beskikbaar! โค๏ธ
โœ”๏ธ Bevogtig droรซ pootjies
โœ”๏ธ Help met gebarste pootkussings
โœ”๏ธ Beskerm teen warm teer, koue en rowwe oppervlaktes
๐Ÿ’ฅ SLEGS R45 ๐Ÿ’ฅ
๐Ÿ“ Ruby's Doggy Parlour
H/v 24ste & Hertzogstraat, Rietfontein Center
๐Ÿ“ž 071 378 5780

๐Ÿถโœ‚๏ธ WANNEER HET JOU HOND LAASTE 'N GROOM GEHAD? โœ‚๏ธ๐ŸถGereelde grooming hou jou hond se pels gesond, skoon en klitvry. Moen...
23/06/2026

๐Ÿถโœ‚๏ธ WANNEER HET JOU HOND LAASTE 'N GROOM GEHAD? โœ‚๏ธ๐Ÿถ
Gereelde grooming hou jou hond se pels gesond, skoon en klitvry. Moenie wag totdat die pels erg geklit is nie!
๐Ÿพ Langhaarhonde: Elke 4โ€“6 weke
๐Ÿพ Korthaarhonde: Elke 6โ€“8 weke
Ons bied: โœ” Warm baddens
โœ” Naels knip
โœ” Ore skoonmaak
โœ” Tande borsel
โœ” Pawdicure
โœ” Professionele versorging met baie liefde โค๏ธ
๐Ÿ“ Ruby's Doggy Parlour
๐Ÿ“ H/v 24ste & Hertzogstraat, Rietfontein Sentrum
๐Ÿ“ž 071 378 5780
Bespreek vandag jou hond se afspraak โ€“ plek is beperk! ๐Ÿถ๐Ÿพ
๐Ÿพ

๐Ÿพโ„๏ธ HONDE GROOMING IS NET SO BELANGRIK IN DIE WINTER! โ„๏ธ๐ŸพMoenie jou hondjie se versorging afskeep wanneer dit koud raak ...
08/06/2026

๐Ÿพโ„๏ธ HONDE GROOMING IS NET SO BELANGRIK IN DIE WINTER! โ„๏ธ๐Ÿพ
Moenie jou hondjie se versorging afskeep wanneer dit koud raak nie. By Ruby's Doggy Parlour sorg ons dat jou viervoetige vriend warm, skoon en gemaklik bly!
โœ… Warm baddens
โœ… Naels knip
โœ… Ore skoonmaak
โœ… Tande skoonmaak
โœ… Paw-dicure
Ons gebruik warm water om jou hond se badtyd so gemaklik moontlik te maak. ๐Ÿ›๐Ÿถ
๐Ÿ“ H/v 24ste & Hertzogstraat, Rietfontein Center
๐Ÿ“ž 071 378 5780
โค๏ธ Gesonde hondjies, gelukkige hondjies! โค๏ธ
๐Ÿพ

๐Ÿถโœจ Pamper jou fur baby by Rubyโ€™s Doggy Parlour โœจ๐Ÿถ๐Ÿš— Pick Up & Delivery beskikbaar๐Ÿพ Grooming โ€ข Was & Blaas โ€ข Nail Care โ€ข M...
20/05/2026

๐Ÿถโœจ Pamper jou fur baby by Rubyโ€™s Doggy Parlour โœจ๐Ÿถ
๐Ÿš— Pick Up & Delivery beskikbaar
๐Ÿพ Grooming โ€ข Was & Blaas โ€ข Nail Care โ€ข Meer!
โ˜Ž๏ธ 071 378 5780
โค๏ธ Waar elke hond baie liefde kry! ๐Ÿพ

๐Ÿšจ NOTICE TO CLIENTS ๐ŸšจOur WhatsApp is currently out of order.For all bookings and enquiries, please call ๐Ÿ“ž 071 378 5780Th...
12/05/2026

๐Ÿšจ NOTICE TO CLIENTS ๐Ÿšจ

Our WhatsApp is currently out of order.
For all bookings and enquiries, please call ๐Ÿ“ž 071 378 5780

Thank you for your patience and support ๐Ÿค
๐Ÿถ

๐Ÿ•โ€๐Ÿฆบ Book your pupโ€™s spa day today โ€“ because they deserve the best, no matter the weather!๐Ÿถ๐ŸŒง๏ธ๐ŸŒค๏ธ๐Ÿ“ฒ0713785780
07/05/2026

๐Ÿ•โ€๐Ÿฆบ Book your pupโ€™s spa day today โ€“ because they deserve the best, no matter the weather!๐Ÿถ๐ŸŒง๏ธ๐ŸŒค๏ธ

๐Ÿ“ฒ0713785780

Address

Cnr Hertzog Street And 24th Avenue, Rietfontein
Pretoria
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ๐™๐™ช๐™—๐™ฎ'๐™จ ๐˜ฟ๐™ค๐™œ๐™œ๐™ฎ ๐™‹๐™–๐™ง๐™ก๐™ค๐™ช๐™ง & ๐™‹๐™š๐™ฉ๐™จ ๐™ƒ๐™ช๐™— posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ๐™๐™ช๐™—๐™ฎ'๐™จ ๐˜ฟ๐™ค๐™œ๐™œ๐™ฎ ๐™‹๐™–๐™ง๐™ก๐™ค๐™ช๐™ง & ๐™‹๐™š๐™ฉ๐™จ ๐™ƒ๐™ช๐™—:

Shortcuts

Share

Category