Liabri-Qtees

Liabri-Qtees Proud registered breeder of Yorkshire Terrier, Shih Tzu & Toy Pomeranian. Situated in Pretoria East.

Lizelle het hierdie bondeltjie liefde van Liabri-Qtees opgetel die naweek. Sy is glo ook n besige bytjie eet en drink go...
06/09/2026

Lizelle het hierdie bondeltjie liefde van Liabri-Qtees opgetel die naweek. Sy is glo ook n besige bytjie eet en drink goed.
Geniet haar julle
🐶🌸💕

Luke was so emotional to receive this beautiful Liabri-Qtees biewer puppy for his 14th birthday. Happy birthday, Luke🥳. ...
31/08/2026

Luke was so emotional to receive this beautiful Liabri-Qtees biewer puppy for his 14th birthday. Happy birthday, Luke🥳. We are convinced he is going to make you so happy 🐶💃💕

Dave picked up another Liabri-Qtees baby from us yesterday and this is what he said this morning...“Hi AnnaHe’s beautifu...
06/08/2026

Dave picked up another Liabri-Qtees baby from us yesterday and this is what he said this morning...

“Hi Anna
He’s beautiful, eating and drinking water. Everyone adores him.
He slept thru the night, without waking up and didn’t make a sound.
Thank you for another little miracle gift 🙏”

Herman en Anton het hierdie 2 spog Liabri-Qtees puppies vandag afgehaal.Dit is nommer 3 en 4 vir hulle van Liabri-Qtees....
05/08/2026

Herman en Anton het hierdie 2 spog Liabri-Qtees puppies vandag afgehaal.
Dit is nommer 3 en 4 vir hulle van Liabri-Qtees. Hulle speel klaar te lekker 🐶🤣

Marny en boetie het hierdie Liabri-Qtees seuntjie kom haal vir hulle gesin. Hy het soveel energie en liefde om te gee ju...
04/08/2026

Marny en boetie het hierdie Liabri-Qtees seuntjie kom haal vir hulle gesin. Hy het soveel energie en liefde om te gee julle🤣💖
Geniet hom🐶

Isabel het vanmiddag hierdie Liabri-Qtees prinsessie vir Hanrux kom haal. Hy was so verlief op sussie se prinses dat Mam...
23/07/2026

Isabel het vanmiddag hierdie Liabri-Qtees prinsessie vir Hanrux kom haal. Hy was so verlief op sussie se prinses dat Mamma nie anders kon nie. So verseker gaan sy prinsessie net so baie liefde kry. 💖🐶🤣

Maatje en haar ma ook ou kliente wat na baie jare weer terugkeer na Liabri-Qtees. Hierdie 2 beauties gaan ook beslis hel...
20/07/2026

Maatje en haar ma ook ou kliente wat na baie jare weer terugkeer na Liabri-Qtees. Hierdie 2 beauties gaan ook beslis help om hulle hartjies beter te laat voel....
💖🐶💖

George het vir Elma ‘n nuwe poplappie kom kry, sodat haar seer hartjie beter kan wees. Ons glo dat Elina se liefies somm...
19/07/2026

George het vir Elma ‘n nuwe poplappie kom kry, sodat haar seer hartjie beter kan wees. Ons glo dat Elina se liefies sommer alles sal beter maak! Geniet haar en sterkte met alles.

Carli het haar Liabri-Qtees poplap Sandi kom afhaal, na vele jare ‘n kliënt wat weer terugkeer wanneer sy ‘n nuwe baba w...
19/07/2026

Carli het haar Liabri-Qtees poplap Sandi kom afhaal, na vele jare ‘n kliënt wat weer terugkeer wanneer sy ‘n nuwe baba wil kry. Geniet!

Kevin and Linda picked up these two Liabri-Qtees beauties this evening. They are going to be spoilt to death 🐶🤣.  Enjoy ...
08/07/2026

Kevin and Linda picked up these two Liabri-Qtees beauties this evening. They are going to be spoilt to death 🐶🤣. Enjoy them they have lots of love to give in return 💕🐶

Address

Mooiplaats
Pretoria
0002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liabri-Qtees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category