11/08/2026
*🐶 STAFFIE REUNTJIES BESKIKBAAR 🐶*
3 pragtige reuntjies!
Gebore: *10 Jullie 2026*
Gereed vir hul huise: *4 September 2026*
Ouer: Liefdevolle huisgesin, gesonde ouers
Kleur: Pragtige bruin Staffies
Geskik vir: Aktiewe gesinne wat ‘n lojale maat soek vir hulself of n beste vriend vir hul kinders.
Hierdie 3 reuntjies soek nou hul forever huise. Hulle is grootgemaak met liefde en is gewoond aan mense.
*Eerste inentings en ontwurming word op 6 wekies gedoen..
*Word Kusa geregistreer
*Word Gemicrochipped
*Fotos en video’s van puppies en ouers sal op navrae gestuur word.
Ernstige navrae welkom asook videocalls
*Kontak*: [0766446993]
*Ligging*: Schweizer-Reneke, Noordwes
*Courier van hondjies kan gereel word teen koper se onkoste..