Pelize Kennels

Call Directions Contact the business

Pelize Kennels Breeders of Min Schnauzers and Scottish Terriers. All puppies are registered, dewormed & inoculated.

Wie kan nee se vir die kleine lyfies? Adorable mos 😍
14/08/2026

Wie kan nee se vir die kleine lyfies? Adorable mos 😍

Pragtige schnauzer reuntjies. Opvreetbaar.
30/07/2026

Pragtige schnauzer reuntjies. Opvreetbaar.

08/02/2026
08/02/2026

Ons is so honger vanoggend, nie eers lus vir speel nie. Hulle is so dierbaar en pragtig.

Pelize Kennels het vir al ons volgelinge n "surprise"! Drie pragtige nuwe Min Schnauzers. Eerste 2 fotos is tefies en la...
15/07/2025

Pelize Kennels het vir al ons volgelinge n "surprise"! Drie pragtige nuwe Min Schnauzers. Eerste 2 fotos is tefies en laaste foto n reuntjie.

Reuntjie is die 25ste op pad na sy nuwe huis in Kimberley!
2 dogtertjies wag nog vir hulle nuwe liefdevolle huise. Gereed 25 Julie wanneer hulle 8 weke is.

Kontak my gerus op WhatsApp by 079 180 5353
Pelize Groete
Peter Harber

4 pragtige miniature schnauzers
05/01/2025

4 pragtige miniature schnauzers

Brindle scottish terrier tefie. May-May is my naam. Gebore 31/10/2024 en super oulik.Kontak Peter 079 1805353
14/12/2024

Brindle scottish terrier tefie. May-May is my naam. Gebore 31/10/2024 en super oulik.
Kontak Peter 079 1805353

03/12/2024

Brindle Scotty tefie gereed 2 Jan 2025.
Caninesa geregistreer, ontwurm en inge-ent
Kontak Peter 0791805353

Address

Plot 79 3de Laan
Potchefstroom

Telephone

+27791805353

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pelize Kennels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pelize Kennels:

Shortcuts

Share

Category