Potch Centraal Pet Vet

Potch Centraal Pet Vet Expert pet care & quality pet food! 🐾
From check-ups to surgeries, we keep your pets healthy.

Visit us for professional vet services & premium pet nutrition. 🐶🐱

06/06/2026
29/04/2026

Daar is baie advertensies op Facebook hoekom dit nie nodig is om Apoqual en Cytopoint te gebruik nie. Dit spreek glad nie oorspronklike probleem van gisse aan nie. Ek het nou sommer self daarvan bestel en gaan dit vir iemand wat na welsyngevalle kyk gee om te kyk of dit regtig werk. Persoonlik glo ek glad nie dat dit sal werk nie, maar ek wil nie dat enige van ons kliënte dit probeer en ons moet weer van vooraf begin met die behandeling nie. Sal julle op hoogte hou
Groete Suzette

Sy het weggeraak in Rissikstraat, as iemand haar dalk sien kontak asb vir Santa by 0769002705
10/01/2026

Sy het weggeraak in Rissikstraat, as iemand haar dalk sien kontak asb vir Santa by 0769002705

🐾Pet health Food en Centraal Veearts🐾Verkoopspersoon en administratiewe assistent.Inteevlakpos met indiens-opleiding.Ops...
07/01/2026

🐾Pet health Food en Centraal Veearts🐾

Verkoopspersoon en administratiewe assistent.

Inteevlakpos met indiens-opleiding.
Opsoek na opregte vriendelikheid en n
dienswilligheid om die belang van diere hoog te stel.
Werksbevrediging in die vorm van dienslewering en die help van diere.
Weeksdae van 09:00 tot 13:00 en 14:00 tot 18:00
Elke tweede Saterdag van 08:00 tot 13:30 en Sondag van 08:00 tot 12:30.
Vlot in Engels en Afrikaans.
Aanbevelings: matriek met rekeningkunde, rekenaarwetenskap en lewenswetenskappe, bestuurslisensie, en 'n passie vir honde en katte.
C.V. met resente foto persoonlik oorhandig aan ontvangs op weeksdae tussen 08:00 en 14:00 te 22 Retieistraat, Potchefstroom.

Address

22 Retief Street
Potchefstroom

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 12:30

Telephone

+27182971846

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potch Centraal Pet Vet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share