PotchVet Care

PotchVet Care Dieregesondheid gefokus op kleindiere. Konsultasie/Bloed-analise/Chirurgie/Radiologie/Ultraklank fasiliteite beskikbaar. Bel asbseblief vir n afspraak.

Instap kliรซnte welkom, maar noodgevalle en afsprake sal voorkeur geniet. Tel: 081 078 1452

02/06/2026

๐Ÿถ Wat is โ€œRubber Jawโ€ by honde?

โ€œRubber Jawโ€ is โ€™n ernstige toestand waar โ€™n hond se kakebeen sag en buigbaar raak as gevolg van swak beenmineralisering. Dit word gewoonlik veroorsaak deur voedingsprobleme en nierversaking. Veral โ€™n tekort aan kalsium of โ€™n verkeerde kalsium-fosfor-balans in die dieet.

๐Ÿ” Tekens om voor op te let:
โ€ข Moeilikheid om te eet of te kou
โ€ข Swelling van die kakebeen
โ€ข Los of uitvallende tande
โ€ข Pyn wanneer die bek aangeraak word
โ€ข โ€™n Sagte of buigbare onderkaak

โš ๏ธ Indien dit nie behandel word nie, kan die kakebeen maklik breek en kan ander bene in die liggaam ook aangetas word.

โœ… Die beste voorkoming is โ€™n gebalanseerde, volledige dieet wat geskik is vir jou hond se ouderdom en grootte.

As jy enige veranderinge in jou hond se eetgewoontes of mondgesondheid opmerk, kontak ons so gou as moontlik. ๐Ÿ•๐Ÿพ

Peppa het vandag kom kuier vir n tande skoonmaak en ล„ oortjie wat pla. As gevolg van ล„ onderliggende allergie en klammig...
28/05/2026

Peppa het vandag kom kuier vir n tande skoonmaak en ล„ oortjie wat pla.

As gevolg van ล„ onderliggende allergie en klammigheid met die baie reรซn en as gevolg van n gereelde bad roetine is dit n baie algemene probleem wat ons by sekere hondjies kry.

Ons het Malazezia (swam infeksie) op smere van die oor opgetel en Peppa is tans onder behandeling.

In die langtermyn en as n roetine vir gesonde honde, is dit goed om hulle ore 1 keer per maand skoon te maak met ล„ geskikte oor produk.

Kom kuier gerus om vir jou hondjie of katjie die regte oor-produk te kry ๐Ÿพ๐Ÿถ

Grays het n onderonsie gehad met n motor engine. Haar herstel proses gaan baie goed! Soos baie ander katjies in die koue...
21/05/2026

Grays het n onderonsie gehad met n motor engine. Haar herstel proses gaan baie goed! Soos baie ander katjies in die koue tyd, soek hulle n warm plek om weg te kruip. So dit is belangrik om vooraf seker te maak jou kat is veilig ๐Ÿพ๐Ÿˆโ€โฌ›

No exam, no prescriptions, worth the read!
20/05/2026

No exam, no prescriptions, worth the read!

๐“๐จ ๐ญ๐ก๐ž ๐ฉ๐ž๐ซ๐ฌ๐จ๐ง ๐ฐ๐ก๐จ ๐ฏ๐ข๐ฌ๐ข๐ญ๐ž๐ ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ก๐จ๐ฌ๐ฉ๐ข๐ญ๐š๐ฅ ๐๐ž๐ฆ๐š๐ง๐๐ข๐ง๐  ๐ฉ๐š๐ข๐ง ๐ฆ๐ž๐๐ข๐œ๐š๐ญ๐ข๐จ๐ง ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐š ๐๐จ๐  ๐ฐ๐ž ๐ก๐š๐ฏ๐ž ๐ง๐ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐ž๐ฑ๐š๐ฆ๐ข๐ง๐ž๐:

We had never met you before, as you were not a client of our practice. You told us your Dachshund had injured its back the night before. You did not want a veterinary consultation because, according to you, you already knew what the problem was. You simply wanted painkillers.

What you may not understand is that veterinary medication dosages are carefully calculated according to lean body weight. An adult Dachshund can weigh anywhere from under 5 kg (miniature) to nearly 15 kg (standard). Veterinarians must also consider the patientโ€™s age, medical history, and overall health before prescribing any medication.

Back problems in Dachshunds are especially common โ€” and potentially very serious. Administering medication without proper examination and assessment may allow the dog to worsen the injury, potentially resulting in permanent paralysis.

It is also important to understand that veterinary professionals are legally and ethically prohibited from dispensing prescription medication without an appropriate veterinary-patient relationship. Even if you are an existing client, medication cannot be dispensed if your pet has not been examined recently, or if there is no current active prescription and treatment plan in place.

So when you direct your frustration at the receptionist โ€” someone who cannot and must not dispense medication without veterinary approval โ€” and storm out saying, โ€œIโ€™ll find another vet,โ€ ๐ฉ๐ฅ๐ž๐š๐ฌ๐ž ๐๐จ.

๐™”๐™ค๐™ช ๐™–๐™ง๐™š ๐™ฃ๐™ค๐™ฉ ๐™ฌ๐™š๐™ก๐™˜๐™ค๐™ข๐™š ๐™—๐™–๐™˜๐™  ๐™–๐™ฉ ๐˜ฟ๐™ช๐™ง๐™—๐™–๐™ฃ๐™ซ๐™ž๐™ก๐™ก๐™š ๐˜ผ๐™ฃ๐™ž๐™ข๐™–๐™ก ๐™ƒ๐™ค๐™จ๐™ฅ๐™ž๐™ฉ๐™–๐™ก.

Daenerys het haar hande vol met besige Benji!! Gelukkig is sy baie geduldig met haar nuwe boetie!๐Ÿพ
18/05/2026

Daenerys het haar hande vol met besige Benji!! Gelukkig is sy baie geduldig met haar nuwe boetie!๐Ÿพ

14/05/2026

N paar maniere om vir jou hond n pil te gee ๐Ÿคฃ๐Ÿถ

10/05/2026
07/05/2026

Waar ons was 5 jaar terug in vergelyking met waar ons nou is๐Ÿถ

Ben en MilindieGroot lyf...sagte hart๐Ÿพ๐Ÿฉทล„ Great Dane lyk intimiderend, maar hulle is ware gentle giants-veral rondom kind...
05/05/2026

Ben en Milindie

Groot lyf...sagte hart๐Ÿพ๐Ÿฉท
ล„ Great Dane lyk intimiderend, maar hulle is ware gentle giants-veral rondom kinders.

PotchVet Care is 5jaar oud!!Baie dankie vir die ondersteuning en die vertroue in ons span vir die afgelope 5jaar!Baie da...
03/05/2026

PotchVet Care is 5jaar oud!!

Baie dankie vir die ondersteuning en die vertroue in ons span vir die afgelope 5jaar!
Baie dankie vir my man en dogtertjie wat die laat aande en onvoorspelbare oproepe verstaan.
Baie dankie vir my personeel.
Baie dankie vir elke kliรซnt wat hulle diere babas in ons sorg toevertrou.
Dankie vir ieder en elk wat n bousteen gepeel het om hierdie mylpaal moontlik te maak!

Ons sal aanhou strewe om ons beste te gee!

Op die volgende 5 jaar!!

Groete Dr Lisel van Wyk

Address

5 Palmiet Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PotchVet Care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PotchVet Care:

Share

Category