House Angels Kennels

House Angels Kennels House Angels Kennels offers House & Pet sitting services. We are also proud suppliers of pet care pr

🐕New War Dog tactical Harness available!🤩
05/03/2021

🐕New War Dog tactical Harness available!🤩

04/11/2020

COOL DOGS has delivered his SHAKIN’ & LICKIN’ ICE CREAM to House Angels Kennels Contact Chantel (061 543 8280)for orders

Proud distributor of Cool Dogs Doggy Ice Cream🍦🐾🍦 for that hot sunny summer days☀️
01/10/2020

Proud distributor of Cool Dogs Doggy Ice Cream🍦🐾🍦 for that hot sunny summer days☀️

24/08/2020

Hiermee wil ons almal in kennis stel. House Angels is weer oop vir besigheid.

Ons kan nie wag om al ons aan neem kinders te sien nie. As jy weg gaan en jy weet nie wat om met die honde te maak nie. Kontak ons gerus.

As ek nie my foon antw stuur gerus n whatsapp. Kannie wag om van almal te hoor nie.

Groete
House Angels

24/03/2020

Hiermee wil House Angels almal laat weet dat gedurende die lockdown geen uit slaap gaan plaas vind by die huise nie. Julle kan Von Zwei Dog Lodge kontak as julle iemand wil he om na die honde te kyk vir die lockdown tyd perk.

Groete
Chantel

Kom mensies kom pledge julle bokse vir die diere. Of maak n boks op sodat ons kan sien hoeveel honde gaan die jaar geble...
19/11/2019

Kom mensies kom pledge julle bokse vir die diere. Of maak n boks op sodat ons kan sien hoeveel honde gaan die jaar gebles word. Julle kan dit afgee of by Ambiance Restaurant of by Von Zwei Dog Lodge

17/11/2019

Gaan julle weg Des. House Angels is hier om na jou honde kinders te kyk. Kontak ons om teleurstelling te voorkom.

Ons doen weer die Santa Cause For Paws. Pledge jou boks by www.santacauseforpaws.co.za en help ons om vir n shelter hond...
02/11/2019

Ons doen weer die Santa Cause For Paws. Pledge jou boks by www.santacauseforpaws.co.za en help ons om vir n shelter hond n lekker kersfees te gee. Elke dier kry n pakkie ad ons genoeg insamel. Die gebledgde boks kan by Ambiance of by Von Zwei afgelaai word.

Die bokse wat ons in samel gaan n paar vir die permanente honde inwoners by Von Zwei en vir die Louis Trichardt SPCA.

We have the santa cause for paws again this year. Pledge your box
19/10/2019

We have the santa cause for paws again this year. Pledge your box

Address

Polokwane

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27615438280

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when House Angels Kennels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to House Angels Kennels:

Share

Category