Doggy Designerwear Stellenbosch

Doggy Designerwear Stellenbosch All doggy needs from clothing, hats, beds, blankets, cushions, ribbons and onnessies

Dis alweer tutu tyd!!!!!  Elke meisie verdien n tutu!!!! Kontak my nou by 0822181823 vir jou meisiekind se tutu
14/07/2025

Dis alweer tutu tyd!!!!! Elke meisie verdien n tutu!!!! Kontak my nou by 0822181823 vir jou meisiekind se tutu

Honde en kat tepies betyds vir Kersfees.R100 afslag slegs R450
16/12/2024

Honde en kat tepies betyds vir Kersfees.R100 afslag slegs R450

01/11/2024
29/10/2024

pet tepies available in three sizes, for dogs and cats

Snugglebags availlble in all sizes, from hamsters up to cats
29/10/2024

Snugglebags availlble in all sizes, from hamsters up to cats

Goeiemore julle - kyk hoe mooi is hierdie 2 kat-tentjies wat Carlin vir ons kieties gemaak het. Elke tentjie het 'n lief...
28/10/2024

Goeiemore julle - kyk hoe mooi is hierdie 2 kat-tentjies wat Carlin vir ons kieties gemaak het. Elke tentjie het 'n lieflike dik kussing en van die oomblik wat ek dit gekry het, het die kieties ingetrek. Dankie Carlin, hulle is so gelukkig!

24/10/2024
Doggy bandanas aan n band om die nek. Maklik om aan te sit en af te haal, geen knope wat los gaan nie  kat en hondbandan...
24/10/2024

Doggy bandanas aan n band om die nek. Maklik om aan te sit en af te haal, geen knope wat los gaan nie kat en hondbandanas beskikbaar, vol en halfbandanas. Vanaf grotes beskikbaar:

20x20cm R30.
30x30cm R35
,40x40cm R40
,50x50cm R45,
60x60cm R50

Halfbandanas
20cm lang lengte. R20
30cm lang lengte R25
40cm lang lengte R 30
50cm lang lengte R35
60cm lang lengte R40

Bandanas wat om die nek glip met rekband.
Hang af van die nekgrote van die dier en ras.

24/10/2024

So is ons weer aan die gang. , nuwe idees nuwe ontwerpe. Ons maak rn koerier ladwyd met Pudo. Kontak ons op 0822 18 18 23 vir navrae

Doggy or cat tents launching price R400. Ee pudo country wide
19/10/2024

Doggy or cat tents launching price R400. Ee pudo country wide

snugglebags for pets from R100
19/10/2024

snugglebags for pets from R100

Address

Oudtshoorn

Telephone

+27822181823

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doggy Designerwear Stellenbosch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category