Bospatrys Veeartsenydienste

Call Directions

Bospatrys Veeartsenydienste Bospatrys Veeartsenydienste is ń gemengde praktyk wat fokus op die behandeling van kleindiere, vee en wild in die Nylstroom en Waterberg omgewing.

Dr. Wilhelm Janse van Rensburg
073 606 3273

01/05/2020

Bospatrys Veeartsenydienste sal weer vanaf Maandag 4 Mei oop wees vir normale besigheid. Almal wat gedurende die vlak 5 grendeltyd weggewys moes word vir normale prosedure is welkom om afsprake te maak.
Kontak gerus vir Wilhelm

073 6063273

25/03/2020

Veeartsenydienste word beskou as noodsaaklike dienste.

Bospatrys Dierekliniek sal oopbly tydens die volgende 21 dae.
Die volgende punte moet asb in ag geneem word:
Afsprake is uiters belangrik!
Kontak ons voordat u kom.
Slegs een kliënt per pasiënt toegelaat.
Ontsmet asb u hande by aankoms en handhaaf ten minste 'n meter tussen u en ander persone.
Maskers is baie belangrik, al is dit net 'n sakdoek.
Betaling deur EFT of kredietkaart word verkies.
Ons vra dat almal asb ten volle sal saamwerk ter wille van u eie en ons veiligheid.
Afsprake kan by die volgende nommer gemaak word:

073 606 3273

Baie dankie!!

17/02/2020
02/12/2019

Pug en pekingese reuntjies. 2 en 3jaar oud, reggemaak. Soek liefdevolle huis. Eienaar onlangs oorlede. Kontak ons asseblief vir verdere inligting gedurende kantoorure 0633335482

https://www.facebook.com/414611635252360/posts/2551193021594200/
24/10/2019

https://www.facebook.com/414611635252360/posts/2551193021594200/

TODAY IS REPTILE AWARENESS DAY!

Reptiles are everywhere and serve an important role in the ecosystem of whatever biome they’re a part of. Reactions to them range from abject terror to an acute fascination with them.

The truth of the matter is that reptiles are a vital part of a healthy environment, with common snakes helping to keep down bugs and rodents that would love to make a nest in your home. Reptile Awareness Day is an excellent opportunity to educate yourself on the wonders of the scaly world, and perhaps learn an appreciation for them.

Further reading: https://www.daysoftheyear.com/days/reptile-awareness-day/

Hierdie twee reun hondjies soek ń nuwe huis, albei is reggemaak en ongeveer 3jaar oud. Eienaar is onlangs oorlede en ons...
05/09/2019

Hierdie twee reun hondjies soek ń nuwe huis, albei is reggemaak en ongeveer 3jaar oud. Eienaar is onlangs oorlede en ons soek baie graag vir hulle n nuwe liefdevolle huis soos waaraan hulle gewoond was. Kontak ons asb as hulle met jou hart praat.

Anri
0832895557

20/09/2018

Address

BOSHOFF STRAAT 9
Modimolle

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0736063273

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bospatrys Veeartsenydienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share