Op Reis Met First Aid

Op Reis Met First Aid First aid kits for pets

Die winter is hier.....Hulle kry ook koud....Hou hulle warem waar hulle slaap, net kan lê in die winter son
09/06/2025

Die winter is hier.....
Hulle kry ook koud....
Hou hulle warem waar hulle slaap, net kan lê in die winter son

25/08/2024
R695.00 koerier koste uitgesluitWhatsApp 0764239379
21/08/2024

R695.00 koerier koste uitgesluit
WhatsApp 0764239379

Blue jy is my sonopkoms Blue saam met jou is die sonsondergang kleur van pastel  wat om ons vou...mag hierdie klein wild...
31/07/2024

Blue jy is my sonopkoms
Blue saam met jou is die sonsondergang kleur van pastel wat om ons vou...
mag hierdie klein wildtuin jou my.... weer sien......

31/07/2024

op 40 het ek begin droom
nou is ek 45 sjoe wat het alles gebeur in 5jr
Min maar ook Baie
my Lewe het verander heeltemal verander....
teen goede, tog ook teen ñ prys
my droom het vlerke gekry maar nie sonder ñ paar vere wat gepluk en windverwaai is,was nie.
Teleursteling was daar meer in mens se dade.
Ek vlieg soms te hoog vir my eie gewig... te vêr vir ander...mense.
45 is net ñ getal ja, tot jy val dan kom jy gougou agter wat daai val jou kos in Rand😅
Jy weet die syfers in jou band rekening is belangrik om te leef.
Dan kyk jy na jou Familie Vriend Ondersteuning netwerk dit bepaal hoe ryk jy is van hart.....
Mag ek op 50 op eiland sit saam met jou....

Baie Dankie vir al die boodskape ens
dit was ñ stil verjaardag

Address

Middelburg
Middelburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Op Reis Met First Aid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share