LinRa Frenchies

Directions Contact the business

LinRa Frenchies KUSA registered breeder of quality french bulldogs

Klooster op berg Monserrat buite Barcelona was ‘n ongelooflike ervaring! Kan nie glo dat so ‘n kolossale gebou bo op ‘n ...
14/09/2026

Klooster op berg Monserrat buite Barcelona was ‘n ongelooflike ervaring! Kan nie glo dat so ‘n kolossale gebou bo op ‘n berg opgerig is nie! Dag met skemerkelkies en tapas op hotel Ohla se dak afgesluit. Uitsig was asemrowend! Barcelona is als wat daar oor die stad gesê word en nog meer! So ongelooflik dankbaar vir hierdie ervaring!

Barcelona dagtoer. Familia Sagrada is ongelooflik mooi! Gaude die argitek was sy tyd ver vooruit!!! Geen beelde of skild...
13/09/2026

Barcelona dagtoer. Familia Sagrada is ongelooflik mooi! Gaude die argitek was sy tyd ver vooruit!!! Geen beelde of skilderye in die gebou, slegs beligting van geleurde glasvenster en argitektuur wat effek van woud/natuur gee. Buitekant van gebou is oorvloed beeldhouwerk en mosaiek wat soos Bybelverhaal lees. Gaude wou dat almal, selfs ongelowiges, die Bybelse verhaal visueel lees - almal moet toegang tot boodskap hê. Hy was aanvanklik ateïs, maar het met die bou van die Familia in God begin glo.

Dag 4: Vanaf Arzua na Rua 18,1km. Lywe moeg na vorige dag se 30km! Sien uit na more se laaste 21km!💪🏼
10/09/2026

Dag 4: Vanaf Arzua na Rua 18,1km. Lywe moeg na vorige dag se 30km! Sien uit na more se laaste 21km!💪🏼

Dag 1: Sarria tot Portomarin 22,1km. Ons het in totaal so 30km gestap!
08/09/2026

Dag 1: Sarria tot Portomarin 22,1km. Ons het in totaal so 30km gestap!

06/09/2026
Alle eer aan die Here wat Sy hand van bewaring oor Jimmie vir drie koue nagte in die veld gehou het!!!!❤️🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼❤️
14/08/2026

Alle eer aan die Here wat Sy hand van bewaring oor Jimmie vir drie koue nagte in die veld gehou het!!!!❤️🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼❤️

Jimmy op soek in Ermelo. Ons bid vir sy terugkeer!🙏🏼❤️
11/08/2026

Jimmy op soek in Ermelo. Ons bid vir sy terugkeer!🙏🏼❤️

Happy bday Ryan! Hoop jy het ‘n fantastiese lekker verjaarsdag. Baie dankie vir die pragtige mens wat jy is. Baie trots ...
03/03/2026

Happy bday Ryan! Hoop jy het ‘n fantastiese lekker verjaarsdag. Baie dankie vir die pragtige mens wat jy is. Baie trots op jou en bitter lief vir jou. Net die beste wense vir die volgende 22jaar!❤️🥳🌟🙏🏼

Baie geluk met jou verjaarsdag Renoster! 🦏 Wens vir jou net die mooiste en beste vir die jare wat voorlê toe!🙏🏼❤️Saam me...
08/01/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Renoster! 🦏 Wens vir jou net die mooiste en beste vir die jare wat voorlê toe!🙏🏼❤️

Saam met jou word elke dag ’n avontuur en elke oomblik iets besonders. ✨🍾🔥

Love you lots like jelly tots.🍬🍬🍬

Address

Middelburg
1050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LinRa Frenchies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LinRa Frenchies:

Shortcuts

Share

Category