Elzar Stoet

Call Directions Website Contact the business

Elzar Stoet Friesperde | Appaloosas | Quarter Horses
Kruisrasse | Alle kleure
♥️Geteel met passie
📍Suid-Afrika
🐴Perde🌾Plaaslewe

UITEINDELIK 🤎🤍Welkom mooiste meisiekind. 🥹Ons het so lank vir jou gewag, en jy was elke dag se wag werd.Meera het vir on...
05/10/2026

UITEINDELIK 🤎🤍

Welkom mooiste meisiekind. 🥹
Ons het so lank vir jou gewag, en jy was elke dag se wag werd.

Meera het vir ons die mooiste klein verrassing gegee. Geen idee wie pappa is nie, maar een ding is seker — jy is perfek. 🤎🤍

Welkom in die wêreld, klein Mirae.
Mag jou future net so mooi wees soos jy. ✨🐴

Happy 7th Birthday, Chapo 🤎Sewe jaar terug het ’n droom van my op vier bene aangekom. My heel eerste buckskin wat ek sel...
04/10/2026

Happy 7th Birthday, Chapo 🤎

Sewe jaar terug het ’n droom van my op vier bene aangekom. My heel eerste buckskin wat ek self geteel het — en nog meer spesiaal, ’n Fries x, presies iets waarvan ek nog altyd gedroom het. 🥹

Van ’n klein buckskin vulletjie tot die groot, mooi perd wat jy vandag is… ek het elke deel daarvan saam met jou beleef. Ek het jou geteel, jou sien grootword, en vandag kry ek die voorreg om op die perd te ry wat eens net ’n droom in my kop was.

Jy vat jou tyd om groot te word, soos ’n regte Fries maar elke jaar raak jy net groter, sterker en mooier. En ek weet jou beste jare lê nog voor. 🤎

Happy birthday my Chapo. 🐴🤎
Loved by many♥️

‼️PRICE REDUCED‼️🐴DON’T MISS OUT!🐴📍 Senekal/Winburg📞 081 796 0934
23/09/2026

‼️PRICE REDUCED‼️

🐴DON’T MISS OUT!🐴

📍 Senekal/Winburg
📞 081 796 0934

Happy 1st Birthday to my seuntjie, Quicksilver. 🩶🖤Vandag is jy 1 jaar oud, en ek kan amper nie glo hoe vinnig die tyd vl...
19/09/2026

Happy 1st Birthday to my seuntjie, Quicksilver. 🩶🖤

Vandag is jy 1 jaar oud, en ek kan amper nie glo hoe vinnig die tyd vlieg nie.

Ek geniet elke stukkie van jou groei — die snaakse fases, die cuddles, die attitude en alles tussenin. 😂

Daar is net iets besonders aan jou, my seuntjie. Ek is ongelooflik trots op die perd wat jy besig is om te word, maar nog meer op die band wat ons saam bou.

Jy het nog soveel groei voor jou en ek kan nie wag om te sien hoe jy oor die volgende paar jaar ontwikkel nie. Een ding weet ek klaar: jy gaan iets besonders wees, jy is klaar.

Happy birthday, Quicksilver🩶🖤
My grullo boy. My seuntjie♥️

One year down… a whole lifetime of adventures to go♥️

🐴💥FRIESIAN X APPALOOSA💥🐴Rolo is greenly backed and has a sweet nature with a lovely temperament. He has the potential to...
17/09/2026

🐴💥FRIESIAN X APPALOOSA💥🐴

Rolo is greenly backed and has a sweet nature with a lovely temperament. He has the potential to make a lovely children’s horse or family riding companion for the right home, with someone who can continue his education and bring out his full potential.

DOB: 29/07/2023
Colour: White/Varnish
Gender: Stallion
Height: 14hh (still growing)
Breeding: Friesian x Appaloosa
Price: R15,000

📍 Senekal/Winburg Area, Free State
📞 Contact: 081 796 0934 for more info and videos.

Happy Spring Day🌸New season. New beginnings. Same passion.🌿May this spring bring new life, strong foals, green pastures ...
01/09/2026

Happy Spring Day🌸

New season. New beginnings. Same passion.🌿

May this spring bring new life, strong foals, green pastures and beautiful days in the saddle.🌻🐴

17/08/2026

Happy 15th Birthday to my Moonlight 🌙🤍🐴

Ek ken jou vandat jy 4 jaar oud is, en vir jare het ek altyd gedink: eendag wens ek daai perd kan myne wees.
En toe, amper 3 jaar terug, word daai wens ’n werklikheid. 🤍

Jy is my hart se punt — die liefdevolste ding, altyd reg vir enigiets en sommer net ’n flippen awesome perd. 😂🤍 Jy ry soos ’n droom, gee altyd jou beste en doen letterlik enigiets wat ek van jou vra.

Jy is net een van daai perde wat mens nie eintlik in woorde kan verduidelik nie. Jy moet jou net ken. ✨
En 15 lyk darem belaglik goed op jou. 😏

Van al die perde wat ek kon hê, is ek net bitter bly jy is myne.

Happy Birthday, Moonlight. 🌙
My once-upon-a-wish that became mine. 🤍🐴

Here’s to the women who lead with strength, love, courage and dream without limits.✨Today, we celebrate every woman, str...
10/08/2026

Here’s to the women who lead with strength, love, courage and dream without limits.✨

Today, we celebrate every woman, strong, beautiful, and unstoppable.

Happy Women’s Day! ♥️

Address

Marquard

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elzar Stoet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elzar Stoet:

Shortcuts

Share