Zorro's Grooming Parlour cc

Zorro's Grooming Parlour cc Vir alle woefkinders,klein,groot,oud of jonk.Was,dip,skeer,naels knip. Collect en deliver beskikaar!! For the love of dogs!!!!!!

19/10/2025
Liefste Vriende en getroue Kliente 🐶Winter is op ons en ons is steeds OOP vir jul diere kinders se bederfies en "spa tre...
30/05/2022

Liefste Vriende en getroue Kliente 🐶

Winter is op ons en ons is steeds OOP vir jul diere kinders se bederfies en "spa treatment 🎉🥳🎉

Ons is oop van Maandae tot Vrydae vanaf 8am tot 4pm

Bied steeds die optel en aflewerings dienste vir u gerief

Kontak ons gerus nog vandag om n afspraak te maak vir jul furr babies om teleurstelling te voorkom

Landlyn
021872760
Whatsapp
Roxy
0729315987
Jolanda
0837758389

Geseende week vir almal 🎉🐶🎉

🥳Liefste Vriende en Getroue Kliente🤩Ons ondervind op die oomblik probleme met ons landlynOns is steeds oop van Maandae t...
03/05/2022

🥳Liefste Vriende en Getroue Kliente🤩

Ons ondervind op die oomblik probleme met ons landlyn

Ons is steeds oop van Maandae tot Vrydae vanaf 8am tot 4pm

Skakel of Whatsapp ons gerus om n afspraak te maak vir jul vier voetige kinders vir n lekker Grooming Treat hier by ons

Roxy
0729315987

Jolanda
0837758389

Ons bied ook steeds die optel en aflewerings dienste vir jul gemak

Vriendelike Groete
Zorro's Grooming

19/04/2022

Liewe Vriende 😉🐱🐶😉

Net n kort kennisgewing
Ons is steeds OOP gedurende die krag onder brekings
Ongelukkig werk ons Landlyn nie dan nie
Maar jul kan ons nogsteed kontak
Stuur gerus n boodskap of skakel ons by

Roxy
0729315987

Jolanda
0837758389

Ons ure is nogsteed van Maandae tot Vrydae van 8am tot 4pm

Ons bied ook nog die optel en aflewerings dienste vir jul gerief

Kontak ons nog vandag om jul 4voetige kinders se bederf dag afspraak te maak 😉

Vriendelike groete
Zorro's Span 🤩🐱🐶🤩

05/04/2022

Liefste Vriende en Getroue Kliente 🥳🐶🥳

Winter is om die draai 🌦️

Kontak ons gerus vroegtydig om n afspraak te maak vir jul 4 voetige kinders
Waar hulle en hul belange altyd 1ste kom 🤩
Ons ure is soos volg
Maandae tot Vrydae
8am - 4pm

Ons bied steed die optel en aflewerings dienste vir U gerief

Skakel of whatsapp ons gerus vandag nog

Landlyn
0218727602

Whatsapp
Roxy
0729315987

Jolanda
0837758389

Geseende week verder 🥳🎉🥳

Groete
Zorro's Grooming Team 😉

24/03/2022

Liewe Vriende en Getroue Kliente 🤩🥳🤩

Kontak ons gerus om Jul afspraak te maak vir jul 4 voetige kinders 🐶
Waar hulle en hulle belange altyd 1ste kom

Ons bied steeds die optel en aflewerings dienste vir U gerieflikheid

Ons Ure is soos volg
Maandae tot Vrydae 8am tot 4pm

Skakel of whatsapp gerus om teleurstellings te voorkom 😉

Landlyn
0218727602

Jolanda Volschenk
0837758389

Lynette Roxy Koekemoer
0729315987
Vriendelike groete
🐶🐱🐶

17/03/2022

Liewe vriende

Ons ondervind op die oomblik probleme met ons landlyn

Jul kan ons nogsteeds kontak
Bel of whatsapp ons gerus

Jolanda Volschenk
0837758389

Lynette Roxy Koekemoer
0729315987

Ons is oop van Maandae tot Vrydae vanaf 8am tot 4pm

Optel en aflewerings dienste is steeds beskikbaar vir jul gerieflikheid

Zorro's 🐶🎉🐶 waar U diere kinders altyd 1ste kom

Address

Poolstraat 12 Agulhas
L'Agulhas
7287

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zorro's Grooming Parlour cc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category