Heinmar Bulldogs

Heinmar Bulldogs Heinmar bulldog breeder Breeders of outstanding bulldog puppies, from exceptional bloodlines to the public. 16 years of succesful breeding of quality bulldogs

Ek hoor vreemde stemme, dalk is dit nou hulle, ek wonder of hulle ook sulke lekker kossies vir my sal gee....... waar is...
07/05/2021

Ek hoor vreemde stemme, dalk is dit nou hulle, ek wonder of hulle ook sulke lekker kossies vir my sal gee....... waar is my tassie en my teddie??

Pieter en Antoinette, baie dankie vir die voorreg om hierdie lewensgetroue skildery van klein Pieter en sy twee bullies ...
03/10/2020

Pieter en Antoinette, baie dankie vir die voorreg om hierdie lewensgetroue skildery van klein Pieter en sy twee bullies op Heinmar bulldogs se blad te kan plaas. Ons is ook bly dat Heinmar Nala en haar seun Caesar so beskermend teenoor Pietertjie is en hulle op hul b***t soveel aandag en liefde van julle ontvang. "Artist" is Maria

Nandi en Carribaldi se nasate ..... altyd so pragtig!!
05/09/2020

Nandi en Carribaldi se nasate ..... altyd so pragtig!!

'n Luilekker Sondag middag!!!
04/09/2020

'n Luilekker Sondag middag!!!

Winston en Pieter het klaar gestroop, nou word lyndrade nagegaan.... altyd werk op 'n plaas!!!
04/09/2020

Winston en Pieter het klaar gestroop, nou word lyndrade nagegaan.... altyd werk op 'n plaas!!!

Ons is gereed om na ons nuwe tuistes te gaan ...........  wil so graag  hartjies bly maak!!!
17/07/2020

Ons is gereed om na ons nuwe tuistes te gaan ........... wil so graag hartjies bly maak!!!

Ouma Nandi se nasate ...... "Some days the memories still knock the wind out of me"
14/07/2020

Ouma Nandi se nasate ...... "Some days the memories still knock the wind out of me"

Dit is met heimwee dat ek vandag deur na almal se gesiggies kyk, van toeka, elkeen se maniertjies onthou, en hoe ons jul...
24/06/2020

Dit is met heimwee dat ek vandag deur na almal se gesiggies kyk, van toeka, elkeen se maniertjies onthou, en hoe ons jul kindertjies grootgemaak het.. Dankie aan ons Hemelse Vader wat ons elke dag die krag en wysheid, asook uithouvermoee geskenk het om van Heinmar Bulldogs 'n sukses te maak Dankie aan my man Jan, wat altyd, as ek geteken het, het hy gebou en snags saam met my wakker gebly het. Dankie aan my kinders Hannes en Sandra se hulp wanneer hul kans gehad het asook kleinkinders Clarah, wat so baie my regterhandjie was, en Simon wat met almal gestap het en gespog het!!

Bianca RauchfuB... You still remember this.... 18 years ago!!!
21/05/2020

Bianca RauchfuB... You still remember this.... 18 years ago!!!

Address

7 Schoemanstreet
Kroonstad
9499

Telephone

+27827082660

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heinmar Bulldogs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Heinmar Bulldogs:

Share