10/06/2026
🐾 VAKANTE BETREKKING: ONTVANGSDAME 🐾
Het jy ’n passie vir kliëntediens, uitstekende mensevaardighede en ’n liefde vir diere?
Dan wil ons graag van jou hoor!
Kroonstad Dierehospitaal is op soek na ’n toegewyde en entoesiastiese Ontvangsdame om by ons span aan te sluit.
📌 Minimum vereistes:
• Ontvangs- en kliëntediensondervinding
• Verkope- en voorraadbeheerervaring
• Ondervinding in die veemedisynebedryf
• Tweetalig (Afrikaans en Engels)
• Rekenaarvaardigheid
• Uitstekende menseverhoudinge
• Kwalifikasie in Dieregesondheid sal tot voordeel wees
📅 Aansoeke sluit: 19 Junie 2026
📝 Doen hier aansoek:
Aansoekvorm
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeNpIu4-hP90jGxAM1VXqM5tZBASAXJneAzUGu8A7tt2DjZDA/viewform?usp=publish-editor
📍 Kroonstad Dierehospitaal is geleë te 5 Truterstraat, Kroonstad.