07/09/2026
Die lente bring warmer dae, blomtyd en meer tyd buite, maar dit kan ook allergieë by sommige honde veroorsaak. Aanhoudende krap, pote lek, rooi vel en gereelde oorprobleme kan tekens wees dat jou hond ongemak ervaar.
Moenie dat die jeuk jou hond se lente bederf nie. Ons kan help.
056 213 2131