NDT Equestrian

NDT Equestrian Where dreams becomes a reality

Last but not least Joané Fondse en Ekeneb Indiana!!! What a come back girls!! Iemand het die finish gemis in die eerste ...
15/04/2022

Last but not least Joané Fondse en Ekeneb Indiana!!!

What a come back girls!!
Iemand het die finish gemis in die eerste klas 🤪
80cm Competition 1ste Plek
70cm Equitation 1ste
80cm Working Hunter 3de

Super super trots

Micsha De Sousa en Noble she's a SweetyDie 2 het net so great skou gehad!!! 90 cm Accumulator 1ste plek90cm Working Hunt...
15/04/2022

Micsha De Sousa en Noble she's a Sweety
Die 2 het net so great skou gehad!!!

90 cm Accumulator 1ste plek
90cm Working Hunter 1ste Plek
90cm Equitation 2de plek
So trots op julle!!

Sanesa Q2 uitslae Esri Calitz en Disselboom Chess.Was hulle heel eerste skou saam na net 'n Paar weke. Julle het dit opr...
15/04/2022

Sanesa Q2 uitslae

Esri Calitz en Disselboom Chess.
Was hulle heel eerste skou saam na net 'n Paar weke.

Julle het dit opreg geniet en ek is so ongelooflik trots op julle

5x Eerste plekke
1x Tweede Plek

So waar begin 'n mens!! SANESA  Qualifier 2 done and dusted.. en die enigste woord wat ek het is TROTS!!! Uitslae volg
12/04/2022

So waar begin 'n mens!! SANESA Qualifier 2 done and dusted.. en die enigste woord wat ek het is TROTS!!!

Uitslae volg

04/03/2022
So trots op .joane  na 'n baie laat aand van atletiek, vroeg oggend op en goor weer, Warm merrie en 'n bitter mooi helde...
31/01/2022

So trots op .joane na 'n baie laat aand van atletiek, vroeg oggend op en goor weer, Warm merrie en 'n bitter mooi helder Kleurige jump!! Jy gee altyd jou alles!! So so trots op jou!! Lekker training show gehad by Riverview Stalle in Witbank

Lekker bedrywige naweek gehad!!!
24/01/2022

Lekker bedrywige naweek gehad!!!

Thursday Lessons. With yet another new face!!!
21/01/2022

Thursday Lessons. With yet another new face!!!

So het Legend 'n besonderse huis gekry!! Geniet hom Larice ❤❤ hys een van DIE spesiaalste ponies wat ek nog teegekom het
19/01/2022

So het Legend 'n besonderse huis gekry!! Geniet hom Larice ❤❤ hys een van DIE spesiaalste ponies wat ek nog teegekom het

Sudré Meyer en Deltambo se eerste training skou saam. Groot aanpassing van Ponie na perd..Overall baie beindruk. Die ner...
17/01/2022

Sudré Meyer en Deltambo se eerste training skou saam. Groot aanpassing van Ponie na perd..

Overall baie beindruk. Die nerves en die vertroue Sal beslis Kom!!!

Kan nie wag tot die 2 mekaar heeltemal verstaan nie. Gaan n killer span maak

Address

Nikka
Kriel
2271

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NDT Equestrian posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NDT Equestrian:

Share