Vets4All Animal Clinic

Vets4All Animal Clinic At Vets4All we strive to ensure that you and your pet will always receive the highest standard of care.

24/08/2026

🐾Van honde en katte tot beeste, wild en alles tussenin — elke dag is ’n nuwe avontuur.

🐾 Dankie vir die lekker praatjie en vir die waardering vir die mense wat elke dag hul harte, tyd en soms selfs hul slaap opoffer om diere te help...

🐾 Vets4All altyd hier om te help.
Nicolene Snyman

📢 Goeie nuus! Sedabarbs is weer in voorraad.Alle pasiënte wat tans op Sedabarbs is, is welkom om hul voorskrif by die kl...
19/08/2026

📢 Goeie nuus! Sedabarbs is weer in voorraad.

Alle pasiënte wat tans op Sedabarbs is, is welkom om hul voorskrif by die kliniek te kom hernu, sodat behandeling sonder onderbreking kan voortgaan.
Kontak ons gerus indien u enige vrae het.

📢 Good news! Sedabarbs is back in stock.

All patients currently taking Sedabarbs are welcome to visit the clinic to renew their prescription so that their treatment can continue without interruption.
Please feel free to contact us if you have any questions.

❄️🐾 Ken die verskil tussen 🌨️ Sneeu : Sagte wit vlokkies wat uit die lug val.🧊 Ysreën : Klein harde yskorreltjies wat ho...
13/08/2026

❄️🐾 Ken die verskil tussen

🌨️ Sneeu : Sagte wit vlokkies wat uit die lug val.

🧊 Ysreën : Klein harde yskorreltjies wat hop wanneer dit die grond tref.

🌧️ Reën : Water wat van bo af val.

🌨️ Hael : Ysbolletjies wat jou kar se dak en jou plante laat huil.

🐶 Bedjie Vulsel : Sag, warm en knus… en op een of ander manier oral in die huis wanneer jou hond besluit het om sy bedjie oop te maak 😂🧸

Of dit nou sneeu, ys, reën of hael is - maak seker jou 4-been kinders is lekker warm hierdie koue week! ❤️🐾

🐾 HELP ONS , OM SY EIENAAR TE VIND 🐾 Hierdie pragtige German Shepherd reun is vandag deur 'n dame na ons kliniek gebring...
11/08/2026

🐾 HELP ONS , OM SY EIENAAR TE VIND

🐾 Hierdie pragtige German Shepherd reun is vandag deur 'n dame na ons kliniek gebring. Ons vermoed hy het moontlik van sy huis af ontsnap.

Hy is :
• Nie gekastreer nie.
• Het ongelukkig geen "microchip" nie.

🐾 As jy d**k hierdie is jou hond, of jy weet aan wie hy behoort, kontak asseblief die kliniek so gou as moontlik.

🐾 Deel gerus hierdie plasing sodat ons hom veilig met sy familie kan herenig. ❤️🐶

🐾 Vets4All altyd hier om te help
📞 053 492 0558

⚠️ Belangrike Kennisgewing ⚠️💉 Ons wil almal in kennis stel dat daar 'n bevestigde geval van hondsdolheid (rabies) ongev...
28/07/2026

⚠️ Belangrike Kennisgewing ⚠️

💉 Ons wil almal in kennis stel dat daar 'n bevestigde geval van hondsdolheid (rabies) ongeveer 10 km van ons aangemeld is.

💉 Maak asseblief seker dat al julle honde en katte se rabies-inentings op datum is, insluitend hul booster-inentings indien dit verskuldig is.

💉 Rabies is 'n dodelike siekte wat diere én mense kan affekteer, maar dit kan voorkom word deur tydige inenting.

💉 Indien jy onseker is of jou diere se entstowwe op datum is, kontak ons gerus sodat ons jou kan help.

🐾 Vets4All altyd hier om te help

🐾Voorkoming red lewens.

🐈 9 Lives only last that long ...🐈 Help me , help you ...🐾 Vets4All always here to help.
09/07/2026

🐈 9 Lives only last that long ...
🐈 Help me , help you ...

🐾 Vets4All always here to help.

🐱 Kitter Kat is opsoek na n liefdevolle huis..🐱 Kontak ons as u belangstel 📞 053 492 0558
02/06/2026

🐱 Kitter Kat is opsoek na n liefdevolle huis..

🐱 Kontak ons as u belangstel

📞 053 492 0558

23/04/2026

Address

34 Mac Dougall Street, Monument Heights
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27534920558

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vets4All Animal Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vets4All Animal Clinic:

Shortcuts

Share

Category