Handrearing

Handrearing Ons lewer diens aan voëlboere wat probleme het met ouerpare wat nie hul kuikens met sukses grootmaak. Vanaf dag 1 tot gespeen.

Ons neem voëls in vanaf 1 dag oud en besorg hulle terug wanneer hulle gespeen is. Ons gebruik Biofarm se handraising formule, ons het 'n baie goeie sukses rekord daarmee. Ons het altyd ons eie voëls grootgemaak vir ons petshop en agv ons goeie rekord het 1 voëlboer ons diens begin gebruik. Hy is baie tevrede, hy gee steeds al sy voëls vir ons wanneer dit nodig is. Sy naam sal aan moontlike belangs

tellendes bekend gemaak word vir 'n verwysing, is 'n bekende boer van Jan Kempdorp. Ons het al meer as 50 krombekke grootgemaak, sukses is 96% tot op hede. Die grootste sorg word gebruik om voëls groot te maak; temperature, voedingstye en higiëne is prioriteit.

Address

Landehuis 8
Jan Kempdorp
8550

Telephone

+27765609878

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handrearing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category