07/06/2026
Vandag bars my hart van trots!
Hierdie liewe dierbare oud student van my het gister sy 1ste 120km suksesvol voltooi.
Nie net het Romeo mooi klaar gemaak nie, maar nog best conditioned horse ook gewenππ»
Romeo dra so mooi getuienis saam met hom. Hy het AHS gekry en was amper dood, daarna gesukkel met βn hart wat nie reg klop nie en niemand het gedink hy gaan weer kan ry nie.
Ons het so hard gebid en kyk net wat βn wonderlike God dien ons!
Daarby moet ek natuurlik vir Rhone Naude βn pat op die skouer gee en sΓͺ well done suster! Jou harde werk het verseker vrug gedra. Jy is voorwaar βn yster jong dame en βn voorbeeld vir SO baie!
Dankie ook aan Charl-Francois en Soenel Naude wat al vir my soos familie geword het, my altyd ophoogte hou oor my 3 kinders by hulle en ook altyd deel in al my goedjies.
Dis oomblikke soos diΓ© wat my van voor af weer my werk opnuut laat geniet en waardeerβ€οΈ