Yolly's Yorkies

Yolly's Yorkies Based in the Karoo, we take pride in breeding quality, healthy and content Yorkshire Terriers. Yorkshire Terrier Breeder

Soon to be Mommy's....
17/06/2026

Soon to be Mommy's....

Boetie Max en Sussie Bella was vandag na die salon toe....te pragtig vir woorde ...
29/05/2026

Boetie Max en Sussie Bella was vandag na die salon toe....te pragtig vir woorde ...

29/05/2026

Liewe kleine Liam se vordering .....hier doen hy sy fisio oefeninge en word beloon met ń welverdiende "treat"......
En die res van sy viervoet familie staan by vir ondersteuning!
Liam weeg nou 820 gram.

Liewe kleine Liam se verhaal.....Hys op 11 Februarie 2026 gebore, ń perfekte gesonde seuntjie.....Op 6 Maart het hy ń ba...
20/05/2026

Liewe kleine Liam se verhaal.....
Hys op 11 Februarie 2026 gebore, ń perfekte gesonde seuntjie.....
Op 6 Maart het hy ń baie erge besering opgedoen, hy was maar 3 weke oud gewees.
Ek het nie gedink hy sou lewe nie .......hy het n baie ernstige "nerve damage" besering opgedoen .
Die veearts het hom ń 50 % kans op herstel en oorlewing gegee.
Hy kon glad nie drink, eet of loop nie .....so my moederlike instinkte het ingeskop en het als in my vermoë gedoen om hom weer ń "normale" lewe te gee.......
Ek het hom daagliks moes voer, weer leer drink, het oefeninge met sy beentjies gedoen, en laat swem om die beentjies te stimuleer....en so het Liam'pie net elke dag sterker geword......hy het weer op sy eie begin eet, drink en stadig maar seker weer begin loop. Sy voorbeentjies was fine, maar ongelukkig het sy agterbeentjies permanente skade gekry.....maar dit het hom nie onder gekry nie, hy "hop-along" op sy manier.....
So vertel ek my groot vriend Felix Luyt van my "special needs puppy" en hy bied dadelik aan om vir Liam'pie aanteneem en hom die beste huis ooit te gee.......so neem ek op 14 April afskeid van Liam'pie en Mnr'tjie is met die petcourier af Gordonsbaai toe na sy nuwe tuiste.....ps Felix het al 6 van my Yorkies, so hy kon nie vir ń beter huis gevra het nie......Felix ontvang Liam dieselfde dag en hy kon nie glo hoe klein die mannetjie is nie, ń volle 470 gram!!
So het Liam iewers ń bitter lelike kiem/virus opgetel en is op 23 April opgeneem by die veearts.....ń baie stresvolle lang naweek het gevolg vir my en Felix.....
Liam'pie was op drip geplaas, temperatuur laag, bloedsuiker laag, veearts gee hom weer 50% kans op oorlewing.....
Op Maandag 27 April moes Felix die "call" maak , ons albei was in trane......saam het ons besluit dat hy Liam moet huistoe vat en wat moet gebeur, sal gebeur.......dit was die beste besluit ooit!!
Liam'pie was binne 2 dae weer sy ou self gewees, natuurlik met baie liefde en TLC van Felix af......
Op 4 Mei gaan Liam vir sy 1ste fisio afspraak, kry oefeninge om te doen vir daai agter beentjies en oefeninge vir by die huis.....
Ek kry daagliks "updates" van sy vordering, gewig, videos van hoe vinnig hy al hardloop, hoe hy blaf, hy eet nou al sy droë pilletjies en weeg ń volle 790 gram!!
So ja...Liam is ń kleine wonderwerkie met ń groot oorlewings drang, hys een baie spesiale yorkie puppy .....

Gracey ......my sweet little cupcake 🩷🩷🩷🩷🧁🧁
17/05/2026

Gracey ......my sweet little cupcake 🩷🩷🩷🩷🧁🧁

3 weeks old....biewer boy🖤🤍🐾
17/05/2026

3 weeks old....biewer boy🖤🤍🐾

Gorgeous biewer male 🖤🖤🖤
17/05/2026

Gorgeous biewer male 🖤🖤🖤

I've got the cutest little baby face 🩷🩷🩷
17/05/2026

I've got the cutest little baby face 🩷🩷🩷

Stunning golddust female 🤍🤍🤍
17/05/2026

Stunning golddust female 🤍🤍🤍

3 weeks old 🩷🐾🩷🐾
17/05/2026

3 weeks old 🩷🐾🩷🐾

Address

Tweerivieren Farm
Hofmeyr
5930

Telephone

+27875501059

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yolly's Yorkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Yolly's Yorkies:

Shortcuts

Share

Category