Reptile Universe Secunda

Reptile Universe Secunda all reptiles and mammal cages
we also sell animals
ask and we will supply

20/08/2021

Hi all unfortunally i had to close the petshop due to personal reasons
Admin*

Is opsoek na huise vir 2 honde asb dis dringend dis n jack russell en n husky kruising moet nuwe huise vir hul kry voor ...
06/08/2019

Is opsoek na huise vir 2 honde asb dis dringend dis n jack russell en n husky kruising moet nuwe huise vir hul kry voor hul spca toe gaan
Inbox vir inligting asb

25/02/2019

Hi almal ons het 4 chinnies te koop 2 gryses (wyfies wat saam mekaar gaan) en 1 violet en 1 white pearl(wiefie en mannetjie moet ook saam mekaar gaan)

14/12/2018

hallo almal ek het n chinchilla/gueni pig hok tekoop vir R1000 hok moet voor more gaan

Ek moet met n seer hart van my babas ontslae raak....Die broei paar is R1400 saam kan ongelukkig nie apart verkoop nie.....
29/11/2018

Ek moet met n seer hart van my babas ontslae raak....
Die broei paar is R1400 saam kan ongelukkig nie apart verkoop nie...
Hulle het al vir ons eiers gegee en hul babas was baie mooi gewees

25/11/2018

Ek het 2 baba beardies oor mensies hulle moet vandag gaan moet ongelukkig van my groot beardies split en kort die hok hulle is net vir vandag R300 een

hi almal moet nie vergeet dat ons ook hokke maak vir al die diere babas nie
17/11/2018

hi almal moet nie vergeet dat ons ook hokke maak vir al die diere babas nie

hi almal die woefkind soek nog steeds n liefdevolle huisie
17/11/2018

hi almal die woefkind soek nog steeds n liefdevolle huisie

Hi almal is opsoek na n goeie huis vir n rednose pitbull sy is besig om baie skade vir ons te gee sy is verniet soek net...
14/11/2018

Hi almal is opsoek na n goeie huis vir n rednose pitbull sy is besig om baie skade vir ons te gee sy is verniet soek net n goeie liefde volle huis vir haar
Post namens iemand anders

8 van ons 9 baba dragonQs hulle almal is 1 daggi oud vandag
12/11/2018

8 van ons 9 baba dragonQs hulle almal is 1 daggi oud vandag

Net n update daar is al 3 dragons beskikbaar nog net 7 oor om uit te kom Kom kom mense soek n liefde volle huisi vir elk...
11/11/2018

Net n update daar is al 3 dragons beskikbaar nog net 7 oor om uit te kom
Kom kom mense soek n liefde volle huisi vir elkeen van hulle

Hi almal ek wil net laatweet die baba beardies is nou beskikbaar teen R350 een Die een in ons foto was ons eerste hatchl...
10/11/2018

Hi almal ek wil net laatweet die baba beardies is nou beskikbaar teen R350 een
Die een in ons foto was ons eerste hatchling

Address

Govan Mbeki

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27761230838

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reptile Universe Secunda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share