Little Paw Spa

Call Directions

Little Paw Spa Home based Dog grooming Spa for all Small - Medium breed dogs

Your pup is groomed in a Gentle, Cari Outside and Inside Play area for pups

❤️Liefde in oorvloed vir die kindertjies.🐾 🤳Die tannie kry nie altyd kans om almal af te neem nie maar hier kry almal di...
10/09/2026

❤️Liefde in oorvloed vir die kindertjies.🐾

🤳Die tannie kry nie altyd kans om almal af te neem nie maar hier kry almal dieselfde cuddles en baie soene wanneer ons wag vir mamma/pappa.🤗😘

🐶Jack & Ruby is ons nuwe maaitjies by die Little Paw Spa familie
Welkom julle 2tjies 🌸🐾

01/09/2026
❗️Important Price Increase Announcement ❗️🐾I have kept my prices at a lower rate since opening, for me to keep up with t...
31/08/2026

❗️Important Price Increase Announcement ❗️

🐾I have kept my prices at a lower rate since opening, for me to keep up with the rising costs of electricity, water and the top quality products i use an price increase will be taking place on 1 October 2026.

💸The increase will be sent to each individually per whatsapp during September/with next appointment reminder.
The increase will be dependent on all of the following:
🐾The dog Breed & Size
🐩Hair Length and Condition
⏰️The amount of time the groom takes me from start to finish
Little Paw Spa's T&C's will still apply

🐶 I work on a complete 1-1 basis which not many other grooming Spa's offer. 👩

🐾When you bring your furry loved ones to Little Paw Spa's cage free space, you are not just paying for a groom, your beloved pawzies are spoiled and pampered with the utmost love and care.
You are guaranteed an environment that is comfortable and stress free for your loved ones.

🌸I would also just like to thank you all again for your continuous support, patience, trust and believe in me with your fur babies.

☎️If you have any questions please do send me a WhatsApp message and I will gladly help where I can.
074 479 5781

LoMari- Little Paw Spa 🐾❤️

Ons mamma het gevra dat pappa net ons oogies bietjie moet trim en oopsny...🤪Nou ja pappa het toe bietjie skêr en clipper...
27/08/2026

Ons mamma het gevra dat pappa net ons oogies bietjie moet trim en oopsny...🤪
Nou ja pappa het toe bietjie skêr en clipper happy geraak en ons pan koppies gesny 🙃

Tannie by die spa het pappa se werkies net bietjie opgetouch. 🤗🌸🐾

Lacy, Livvie en Blu julle is sweetie pie prinsessies en die tannie lief julle baie🤗❤️

Neem asb kennis van die onderste🐾Dankie vir almal se toegewyde ondersteuning julle word almal so waardeer🙏🏼🪷🤗
19/08/2026

Neem asb kennis van die onderste🐾
Dankie vir almal se toegewyde ondersteuning julle word almal so waardeer🙏🏼🪷🤗

🐾Die 8 kabouters wat Little Paw Spa geinspireer het en waar als begin het 6jaar terug 🐶🐾My eie liefde lyfies❤️📢Ontmoet d...
18/08/2026

🐾Die 8 kabouters wat Little Paw Spa geinspireer het en waar als begin het 6jaar terug 🐶🐾
My eie liefde lyfies❤️

📢Ontmoet die verwelkomings komitee, wat my daagliks aan die gang hou en ook meer rede gee vir die ekstra liefde en aandag wat elke woelwaters wat na Little Paw Spa kom kry 🤗🥰

👸Die girls: Raven, Kaili & Rhea
🤴Die manne: Rowen, River, Knight, Kailo & Knoa

Little Paw Spa 🐾Hier word net ontspan en baie liefde en aandag gegee aan die lyfies.Geen hokke, 1-1 grooming, geen stres...
18/08/2026

Little Paw Spa 🐾
Hier word net ontspan en baie liefde en aandag gegee aan die lyfies.
Geen hokke, 1-1 grooming, geen stress en elkeen spesiaal vir die tannie 🐶🐾🪷

Bella 👸🐾You were such a beautiful soft hearted princess.Always so happy and full of kisses and cuddles🥰 My deepest condo...
11/08/2026

Bella 👸🐾

You were such a beautiful soft hearted princess.
Always so happy and full of kisses and cuddles🥰

My deepest condolences to Aunty Desre and family🤗

Bella will truly be missed😢

RIP precious girl 🌈

Fluffy (tannie se mannetjie)Jou liefdevolle en lekker soentjies gaan die tannie so baie mis😥Jy was so n oulike en baie s...
22/05/2026

Fluffy (tannie se mannetjie)

Jou liefdevolle en lekker soentjies gaan die tannie so baie mis😥
Jy was so n oulike en baie soet seuna en het altyd so lekker gekuier by die salon en al die maaitjies geniet🤗

My innige meegevoel aan Mamma Reinet en familie

RIV pragtig gesiggie 🌈🐾

🐩Ek wil net 'n oomblik neem om 'n groot dankie te sê aan al my wonderlike kliënte. 🌸🐾Dankie vir nog 'n jaar van liefde, ...
24/12/2025

🐩Ek wil net 'n oomblik neem om 'n groot dankie te sê aan al my wonderlike kliënte. 🌸🐾

Dankie vir nog 'n jaar van liefde, lekker lag en soms n traan of 2, ek is so geseënd om kliënte soos julle te hê 🤗💗

Dankie vir al die geskenke, kaartjies en bederf die seisoen, dit beteken soveel vir my.🎁

Daaglikse 'furry cuddles' en lekker soene maak elke dag die moeitewerd en is die rede waarom ek lief is vir elke lyfie wat ek die kans kry om te bederf. 😘🐶

Dankie vir julle vertroue in my dit is vir my 'n eer om julle geliefde 4 voet lyfies te versorg en ek is ewig dankbaar vir elkeen se volgehoue ondersteuning en lojaliteit teenoor my en Little Paw Spa 🤗

Van my hart na julle s'n, weereens Baie Dankie!🙏🏻

Ek sien uit daarna om julle almal weer te sien in die nuwe jaar. 🧨
Mag 2026 nog meer goeie herhinderinge en lekker bederfies inhou. 🐩

'n Vriendelike herinnering dat Little Paw Spa nou gesluit is tot Maandag 12 Januarie 2026 vir die Kers vakansie.🎅🤶🎄

Alle voor af bespreekte afsprake vir 2026 wat nog nie aan gestuur is nie sal uitgaan voor Little Paw Spa oop maak🤗

'n Geseënde Kersfees en voorspoedige 2026 aan elkeen.🎄💥

Little Paw Spa liefde en groete 🐾
LoMari🌸

Address

Hortensia Avenue
George South
6530

Telephone

+27744795781

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Paw Spa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category